Hoekom jou boek plaas by ‘n boekwinkel?
So baie skrywers wil so graag hulle boeke in ʼn boekwinkel plaas. Is dit dalk by skrywers ‘n vorm van ‘ek het sukses behaal’? Word die boekwinkel gesien as ’n triomf? DIE PRYS Wat skrywers nie besef nie – hoe meer mense betrokke is by jou boek, hoe kleiner word jou wins! Die uitgewer, verspreider…