Daar is ‘n nuwe webwerf, nuwe idees en splinternuwe verwikkelinge. 
Ns. Skrywershuis en Ns. Kreatiewe Ontwerp is lewensmaats en in kameraadskap met PENdit.za. Daar is ook ‘n groot boetie, AllesAfrikaans, saam met wie ons graag kragte span.
Een groot familie wat aan elke skrywer net die beste wil bied – blootstelling en goeie gehalte publisering, ‘n plekkie in die son en buite die tronk (wink-wink).
Ns. Kreatiewe Ontwerp doen grafiese ontwerpe vir jou boekomslag en vervaardig promosievideo’s om jou boek effektief en suksesvol te bemark – teen ‘n lae diensfooi.
Besoek gerus ons nuwe webwerf deur op die skakel te klik.