ʼn Resensie is ʼn magtige bemarkingsmiddel wat aan die koper meer informasie bied en dra positief by tot die verkope van boeke.Ons stel weereens bekend – ons inhuis resensent/boekverslaggewer – Annalize Hills. As daar een persoon is wat ʼn passie het vir lees, dan is dit Annalize. In 2020 voltooi sy met lof haar aanlynkursus – Werkstudie vir resensente – aangebied deur Ns. Skrywershuis.Haar verslaggewing is geloofwaardig en word deur menigte skrywers/kopers gerespekteer en hooggeag.Annelize is ʼn onafhanklike resensent van Afrikaanse boeke. Sluit gerus aan by haar Facebookblad by: https://www.facebook.com/groups/155643073130251Haar ideaal is om deur haar resensies/ boekverslae, skrywers te motiveer en ook om hulle boeke daardeur te bemark.Enige skrywer van Afrikaanse boeke is welkom om haar te kontak. Boekeverslae/lesersindruk word teen ‘n minimale fooi hanteer.KONTAK PER E-POS: hillsannalize@gmail.com
Goeiedag Surene, ek stuur vir jou die details.
Goeie dag
Ek stel belang in die aanlynkursus – Werkstudie vir resensente. Word dit nog aangebied of nie?
Ek skriffel sommer op my eie blog en wil graag ook ordentlike boekresensies kan doen, terwyl ek dan nou so baie lees.
Groete
Surene