MASSAMOORD – nuwe publikasie
Maria Prinsloo skryf weereens ‘n treffer – die opvolg op haar boek, Bloedspoor. Irma Mulder – die hoofkarakter in Maria Prinsloo se vorige boek Bloedspoor – en nog ’n paar geëerde skrywers groepeer by ’n luukse lodge op Kaapschehoop om mee te ding vir ’n gesogte prys. Maar die noodlot loer en een vir een…