Adverteer in NASKRIF

By admin

ONS TARIEWE 1.PROMOSIE ARTIKEL – R400 Geskrewe artikel (maksimum 350 woorde – voorsien) A4 grootte foto (A4 foto voorsien) of Grafiese ontwerp deur Naskrif Proeflees en teksversorging ingesluit PROMOSIE: Ses advertensies – tweemaandeliks – R2000 VOLBLAD ADVERTENSIE – R300 Grafiese ontwerp voorsien, of Grafiese ontwerp deur Naskrif Bewoording voorsien PROMOSIE: Ses advertensies – tweemaandeliks –…

VIR DIE JEUG – skryfkompetisie!

By admin

Wil jy graag skryf en moontlik publiseer? Wil jy graag ’n sakgeldjie verdien? LAAT WAAI PAPEGAAI Ons wil graag jóú storie lees! Indien jy dink ons grootmense lees nie tienerstories nie, misgis jy jou. Die wenverhaal en naaswenners sal in Naskrif geplaas word en na ses uitgawes gepubliseer word in ’n kortverhaalbundel. Dit klink mos…

ViSNet werkswinkel vir eerste keer skrywers

By admin

ViSNet werkswinkel vir eerste keer skrywers Aan die stuur  Christa Kleynhans en Willem Fransman Jr. ViSNet is gestig om diegene wat nog nooit geskryf het nie die geleentheid te bied om deur middel van verskeie werkswinkels hulself te verryk en buiten die vaardighede, ook selfvertroue te gee om hul stories te deel.    ViSNet, in…