Die oord

Die 34-jarige rooikopmatrone, Beverley Meyer, erf ’n fortuin en eiendom van haar vervreemde oom. Die mede-erfgenaam is ’n vreemdeling.

Haar droom om ’n eksklusiewe gesondheidsoord te begin, word bewaarheid en baie gewild.

Maar met twee moorde en geld wat verdwyn, is dinge alles behalwe rustig by Die Oord.

Wie is die gedaantes wat saans by Die Oord rondsluip?

Wat is die vreemde erfgenaam se agenda en waar pas die aantreklike Wesley in die prentjie?

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genres: Familie-drama, Roman
Tag: Debuutroman
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2020
Format: Soft Cover / PDF / ePUB / Kindle Mobi
List Price: R145.00
eBook Price: R55.00
Book Club Resources
Order Now
About the Author
Judy de Bruin

Judy is in die fleur van haar lewe en ’n boorling van Port Elizabeth. Sy woon in Oos-Londen en is getroud met twee seuns. Judy se lewenspad is vol verrassings. As klein kommersiële boer het die kosgier haar gepak en bekwaam sy haarself as ’n sjef. Sy het ’n liefde vir fotografie en kuier met haar kamera wanneer die tyd dit toelaat. Sy het twee jaar gelede begin skryf. Vier kortverhale het in Huisgenoot verskyn.

Judy was born in Port Elizabeth. Sy now lives in East-Londen, married with two sons. Her life is full of surprises. As a Small commercial farmer, she developed a love for cooking and qualified herself as a chef. She is also a Keen photographer. Her writing career started two years ago and four of her short stories were published in the Huisgenoot Magazine.