Karma

Cinta Boukhari is avontuurlustig. Sy is gedetermineerd om haar lewensdrome buite die stadsmure van Karma te gaan ontdek.

Maar noudat Prins Armand toevallig in Karma opgedaag het, het haar positiewe lewensuitkyk drasties verander.

Marcel, haar vriend vanaf kinderdae, se oneindige liefde vir haar het gemaak dat die smaak van die lewe se soet eintlik bitter word.

Jofré en Leanor vrees vir die definisie van wonder. Wie sal vrede in die woestynland bring?

Sal die pyn verdof as die prins die blom van die woestyn laat gaan? Is die oase se fonteinwater sterk genoeg om Cinta te help definieer wie sy werklik is?

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genre: Roman
Tag: Aanbeveling
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2021
Format: Sagteband / ePub / Mobi
List Price: R165.00
eBook Price: R95.00
Order Now
About the Author
Louise van Gass

Louise van Gass is ‘n dromer. Sy glo daar skuil versteekte liefdesverhale in ons heilige plek. Ons karakters verras en betower die lesers deur middel van sensasionele skryfwerk.