Lewensloop

Grootword gaan gepaard met stampe en stote, veral as vyf pastoriekinders een badkamer moet deel ...

Die Swanepoels is ’n hegte gesin, elk met sy eie persoonlikheid. Die lewe neem sy loop, die paaie skei, maar die naelstringe bly verbind, al slyp dit dun. Almal sien uit na ʼn welverdiende vakansie op die plaas, tussen kinderherinneringe. Maar dan tref tragedie en ʼn geraamte kom te voorskyn ...

Order Now!
About the Book

Ontspan gerus met hierdie lekkerlees boek oor familie-drama – hul lewensloop van omstandighede en ‘n vakansie wat eindig met ‘n tragedie. Maar dan tref tragedie en ʼn geraamte kom te voorskyn …

Details
Author:
Genres: Familie-drama, Roman
Tags: Aanbeveling, Premium Boek, Stergradering
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2021
List Price: R160.00
eBook Price: R70.00
Endorsements
'n Onverwagse wending in die verhaal vang die leser onkant. Die verhaal verloop goed en is fyn beplan. Lekkerleesgenot.
– Daan Burger, PE
Book Club Resources
Order Now
About the Author
Melindi Heyns

Melindi het in 2016 haar honneurs graad in Afrikaans en Nederlandse taalkunde aan die Universiteit van Potchefstroom verwerf. Sy het na universiteit China toe gegaan waar sy meer as drie jaar lank skool gegee het. Melindi woon tans saam met haar man in Tzaneen.