Oktoberkind

Oktoberkind is Magdalie hart en siel op papier, ʼn versameling gedigte wat ʼn geskrewe rekord is van wie ek is wanneer die wêreld nie kyk nie.

Met die verskyning van haar bundel Oktoberkind, stel Magdalie Grobler haar talent as digter ongebonde ten toon. Haar gedigte vertolk die lewe onbevange, lig hier en daar die sluier op verborge gedagtes en emosies om die leser se hart saggies met welgekose woorde te omvou.

Order Now!
About the Book

Details
Author:
Genre: Digbundel
Tags: Aanbeveling, Stergradering: Prima
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2020
List Price: R150.00
eBook Price: R68.00
Order Now
About the Author
Magdalie Grobler

Oktoberkind is Magdalie hart en siel op papier, ʼn versameling gedigte wat ʼn geskrewe rekord is van wie sy is wanneer die wêreld nie kyk nie. Met die verskyning van haar bundel Oktoberkind, stel Magdalie Grobler haar talent as digter ongebonde ten toon.

Haar woorde wek diep emosies en beelde.