
Mosambiek se blou strand is sinoniem met luilekker dae ... totdat onheil toeslaan. Die blink klippies – die wortel van alle kwaad – veroorsaak troebel smart.
Die uiteinde is ʼn blygeestige dag toe die verlede finaal begrawe word met hoop op ʼn nuwe lewe.
Mosambiek se blou strand is sinoniem met luilekker dae … totdat onheil toeslaan. Die blink klippies – die wortel van alle kwaad – veroorsaak troebel smart.
Die uiteinde is ʼn blygeestige dag toe die verlede finaal begrawe word met hoop op ʼn nuwe lewe.
Genres: Aksie, Intrige, Liefdesverhaal, Spanningsverhaal
Tags: Hoog aanbeveel, Stergradering: Prima Goud
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2021
List Price: R175.00
eBook Price: R85.00

As die skryfgogga eers gebyt het, raak 'n mens moeilik daarvan verlos.
Soveel skryfwerk lê geduldig en wag om gelees te word. Soveel gedagtes en idees broei om stories te word. Sommige idees het al in storievorm in tydskrifte verskyn, ander in altesaam 24 gesamentlike bundels. Eie bundels wat net eenvoudig gepubliseer moes word, is Oelie, die uiltjie (omnibus), Mosambiek belewenis en ander essays en Kepies op my kierie, 'n kortverhaalbundel. Ek werk tans ywerig aan die vierde bundel. Mag die stories voor die gryshare kom!
Bets Koen is ook 'n stigterslid van PEndit.za en het haarself bekwaam as 'n professionele teksversorger.
Sy het al verkseie benoemings ontvang vir haar skrywe.