
Ek voel baie geëerd om hierdie flapteks vir Brenda te skryf. Ek het Brenda leer ken as 'n pragtige, energieke vrou wat aan die voetheuwels van die Swartberge woon, in die skilderagtige Calitzdorp.
Brenda, haar hond, Harper en die menige ander diere wat sy red en versorg.
Soos Brenda is, so is haar reisverhale: vol emosie, meevoering, beskrywing en kleur. Dis amper soos die Nederlandse woord "empassionele" – sy voer die leser saam na wêrelde en plekke waar jy smag om te wees en selfs na plekke waar jy miskien al was, maar dit nie uit haar oë gesien het nie. Maar ek moet ook bieg: ek sou nie daardie plekke só kon beleef sonder haar nie.
Brenda beskryf haar ervaring met die liefde en passie sonder om dit vulgêr of goedkoop te maak, maar eerder 'n half onskuldige, of naïewe ervaring daarvan, soos 'n blom wat in die oggend oopvou, sonder om te weet hoe die wêreld gaan wees.
Lees hierdie boek - DIe lewe - 'n reis - ervaar haar wêreld.
About the Book
Details
Author: Brenda van der Westhuizen
Genres: Roman, Volwasse literatuur, Ware lewensverhaal
Tags: Roman, Volwasse literatuur, Ware verhaal
Publisher: Ns Skrywershuis
Publication Year: 2023
Format: Sagteband | eBoek | Mobi
Length: 85 bladsye
Rating:
List Price: R200.00
eBook Price: R200.00
Genres: Roman, Volwasse literatuur, Ware lewensverhaal
Tags: Roman, Volwasse literatuur, Ware verhaal
Publisher: Ns Skrywershuis
Publication Year: 2023
Format: Sagteband | eBoek | Mobi
Length: 85 bladsye
Rating:
List Price: R200.00
eBook Price: R200.00