Die prinses in die glaskas

Prinses Tienkie is 'n skattige klein meisietjie wie se lag mens herinner aan die gelui van klokkies.

Maar wat gebeur as Prinses Tienkie skielik siek word?  Hoe gebeur dit dat sy in 'n glaskas beland?  Kom lees saam oor die mannewales van Prinses Tienkie en ontmoet die Goeie Fee en Kallie Kabouter.

DIE PRINSES IN DIE GLASKAS bevat ook kleurvolle illustrasies.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genres: Geillustreerde boek, Kinderlektuur, Kleuterboek
Tags: Illustrasies, Kinderboek
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2023
List Price: R130.00
Order Now