
Boetjan is net soos alle ander seuntjies - nie lief vir bad nie.
Maar pasop dat die vuilvoete heks jou nie in haar huis kry nie. Daar waar dit na vuil voete stink. Die twee trolle Kaboen en Kalol het so amper nie weer ontsnap nie, was dit nie vir vuil voete nie!
Genres: Avontuur, Geillustreerde boek, Jeug- en kinderoeke, Kinderlektuur
Tags: Hoog aanbeveel, Illustrasies, Kinderboek
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2022
Format: Sagteband | ePub | Mobi
Rating:
List Price: R110.00
eBook Price: R70.00

As die skryfgogga eers gebyt het, raak 'n mens moeilik daarvan verlos.
Soveel skryfwerk lê geduldig en wag om gelees te word. Soveel gedagtes en idees broei om stories te word. Sommige idees het al in storievorm in tydskrifte verskyn, ander in altesaam 24 gesamentlike bundels. Eie bundels wat net eenvoudig gepubliseer moes word, is Oelie, die uiltjie (omnibus), Mosambiek belewenis en ander essays en Kepies op my kierie, 'n kortverhaalbundel. Ek werk tans ywerig aan die vierde bundel. Mag die stories voor die gryshare kom!
Bets Koen is ook 'n stigterslid van PEndit.za en het haarself bekwaam as 'n professionele teksversorger.
Sy het al verkseie benoemings ontvang vir haar skrywe.