Sand, see en speedkops

Die stories in Sand, see en speedkops neem die leser op ’n reis deur die alledaagse, die onverwagse en die soms humoristiese oomblikke van die lewe.

Dit vertel van mense se handel en wandel in verskillende alledaagse situasies. Meeste van die verhale het hul oorsprong in werklike gebeure. By sekeres neem ligter oomblikke die voortou terwyl ander ’n meer ernstige toon aanneem. Die Engelse verhaal “One Saturday Morning” staan op sy eie, ’n verhaal waarvan die titel reeds iets van die inhoud laat deurskemer.

Hierdie bundel bied ’n mengsel van humor, menslikheid en herinnering, stories wat herkenbaar, eg en soms onverwags na aan die hart lê.

Order Now!
About the Book
Details
Genres: Avontuur, Essays
Tags: Avontuur roman, Essays
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2026
Format: Sagteband | Mobi
Length: 90 bladsye
ISBN: 9781048315943
Rating:

List Price: R160.00
eBook Price: R160.00
Order Now