LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!
- Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
- VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
- MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
- AFLEWERING gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.
HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:
LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF
Paddaboudjies en kalasjnikofs
Paddaboudjies en kalasjnikofs vertel die skrywer se wedervaringe as tolk in Mali. Hy wou nooit as tolk werk nie, maar…
eBoek, Mobi, Sagteband
Gebaseer op ware persone en gebeure, Nie-fiksie, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling
Skrywer:Bruno F.A. Andries
R 130.00
Petronella, Koningin van die Karoo
Op twee plase in die Karoo rus ʼn berg met die lyf van ʼn dier en ʼn kop van ʼn…
ePub, Mobi, Sagteband
Intrige, Liefdesverhaal, Novelle, Roman, Stergradering: Prima GOUD
Skrywer:Nico Schamrel
R 170.00 R 150.00
Pienk, pienker, pienkste
Pienk, pienker, pienkste: ‘n storie van onbeskryflike genade is ’n verhaal van onuitspreeklike seën. Want net toe die skrywer gedink…
Sagteband
Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie, Ware lewensverhaal
Skrywer:Rosie Kotze
R 230.00
Prente in my kop
Foto’s en prente vertel ʼn storie deur die oog van ʼn fotograaf of kunstenaar. Dit wek emosies, misterie en soms…
ePub, Mobi, Sagteband
Kortverhaalbundel, Prys Benoeming, Stergradering: Prima GOUD
Skrywer:Nico Schamrel
R 185.00 R 120.00
Principles of Ethics for the South African Anaesthesiologist
Principles of Ethics for the South African Anaesthesiologist offers a clear and compassionate examination of the ethical challenges and responsibilities…
Academical, Non-fiction
Skrywer:Malcolm de Roubaix
R 270.00
Redemption
What are the links between Dr Rick Grant, a divorced forensic psychologist with a drinking problem, Amy West, a beautiful…
eBook, Mobi, Soft cover
Action and suspense, adventure, Fiction, Highly recommended, Murder, Mystery
Skrywer:Malcolm de Roubaix
R 250.00
REDRUM Revenge (!)
Inga Taylor, a captain in the police force, and her girlfriend, Liza Jordan, a nurse at the hospital, both have…
ePub, Mobi, Sagteband
Adults only, Contains abuse against children, Crude language, Drama, Explicit sexual content
Skrywer:Judy de Bruin
R 140.00
Reis in God se wil
As God sy wil vir jou geopenbaar het en jy terug dink aan die verlede, die pad waarlangs Hy jou…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Biografie, Christelike literatuur, Godsdienstig, Motiverend, Nie-fiksie
Skrywer:Mary Mc Gluwa
R 140.00
Rona, die vuilvoete heks
Rona, die vuilvoete heks – Boetjan is net soos alle ander seuntjies nie lief vir bad nie. Maar pasop dat…
Geillustreerde kinderboek, Kinderboek, Kleuterboek, Top aanbeveling
Skrywer:Bets Koen
R 110.00
Rooi papawers
Drie gedempte skote. Sy val vorentoe oor die ruglening van die stoel. Haar hare glip elegant na vore, haar arms…
ePub, Mobi, Sagteband
Intrige, Spanningsverhaal, Speur- en moordverhaal, Top aanbeveling
Skrywer:Nico Schamrel
R 155.00 R 145.00
Schönland
Wanneer ‘n jong dame, Cindy Ballantyne, ‘n jong seun ontmoet op haar pa se plaas Schönland, raak sy hartstogtelik verlief…
ePub, Mobi, Sagteband
Liefdesverhaal, Roman
Skrywer:Louise van Gass
R 130.00
See-Oupa en die Seehaaie – Boek 1
Ouderdom 6-10 See-Oupa en die Seehaaie – Boek 1. Die monsterhaai wil Dawid opvreet. Het jy al ooit daaraan gedink…
eBoek, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Insiggewend, Kleuterboek, Leersaam, Opvoedkundig, Reeks
Skrywer:Rentia Pauley
R 170.00
Sewentig maal sewe
Sewentig maal sewe: ’n Dag na haar pa se sakereis word Sunet ontvoer. In die vragwa, waar sy saam met…
eBoek, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Aksie, Avontuur, Fiksie, Intrige, Misterie, Roman, Spanningsverhaal
Skrywer:Elsie Fourie
R 145.00
Shadows of Protea
SHADOWS OF PROTEA In the heart of the Indian Ocean, where the deep blue waters hold untold secrets, lies the…
eBook, Mobi, Soft cover
Action and suspense, adventure, Fiction, Love story, Mystery
Skrywer:Esmé Reichel
R 230.00
Sidestoep stories
SIDESTOEP STORIES Elise Bishop het eers bekend geword op die voorblad van die Beeld en onlangs het haar boek Twee…
e-Boek, Sagteband
Geskiedkundig, Highly recommended, Historical, Hoog aanbeveel, Memoirs-verhale, Nie-fiksie, Nostalgiese stories, Storievertelling, True life experience, True life story, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal
Skrywer:Elise Bishop
R 180.00
Sirkelgang van skuld
Sirkelgang van skuld Laatnag word Lisa wakker. In die verte hoor sy ‘n geklik-klak van voetstappe. Dit kom nader –…
eBoek, Mobi, Sagteband
Fiksie, Liefdesverhaal, Roman
Skrywer:Elizabeth Prinsloo
R 180.00
Sondebok, swartskaap
SONDEBOK, SWARTSKAAP Wraak, liefde, sonde, verlange, oneerlikheid, hoogmoed, geheime en geloof – alles hou ʼn verband met mekaar en almal…
Mobi, Sagteband
Fiksie, Intrige, Misterie, Resensie, Roman, Spanningsverhaal, Top aanbeveling
Skrywer:Nico Schamrel
R 150.00
Soos ‘n droom verby
Tyd. Omgewens deur kinders, gekoester deur bejaardes. Kosbaar, maar geringgeskat. Aan elkeen van ons is ʼn beperkte hoeveelheid geskenk, met…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Digbundel, Stergradering: Prima SILWER
Skrywer:Willem Breyl
R 175.00 R 165.00
South Africa: A pilgrims guide to hope
At a time when our country finds itself at a spiritual crossroads and squarely in the crosshairs of the enemy…
ePub, Mobi, Sagteband
Christelike literatuur, Godsdienstig, Motivational, Non-fiction, True life experience, Uplifting
Skrywer:Deon Hoffman
R 250.00 R 185.00
Speaking up
SPEAKING UP – Narcissistic Abuse, Coercive Control and the Fight for Legal Remedy in South Africa by Adv. Kotie Engelbrecht…
Soft cover
Highly recommended, Non-fiction, SA Law, South African Legal and Institutional Reform Catalyst, Star Grading: PRIMA GOLD
Skrywer:Adv. Kotie Engelbrecht (Vercueil)
R 300.00