LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!

  1. Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
  2. VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
  3. MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
  4. AFLEWERING  gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.

ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.

HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:

LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF

No Image Available Van plaaskind tot plaasboer
“Stille waters … diepe grond … onder draai die duiwels rond.” Ek vertaal hierdie stelling in die plaastaal: “Vloeiende waters…
ePub, Mobi, Sagteband Aanbeveling, Christelike literatuur, Gebaseer op ware persone en gebeure, Nie-fiksie, Stergradering: Prima SILWER, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal Skrywer:Abie Pietersen
R 160.00 R 145.00
No Image Available Vat Bipolêr Vas!
Vat Bipolêr Vas! Het mense jou al veroordeel en teen jou gediskrimineer net omdat jy Bipolêr is? Het jy al…
eBoek, Mobi Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie Skrywer:Carina Theunissen
R 190.00
No Image Available Verjaardagseuntjie
Verjaarsdagseuntjie is die eerste boek uit ʼn reeks van ses boekies. Die Verjaarsdag Seuntjie handel oor ʼn gesin wat sestien…
Geillustreerde kinderboek, Jeug- en kinderverhale, Kinderboek, Kleuterboek Skrywer:Charmaine Ingram
R 120.00
No Image Available Verlore gisters
VERLORE GISTERS: Die Kennis van Goed en Kwaad is die dryfveer van Verlore Gisters. In ons daaglikse keuses berus die…
eBoek Misterie-novelle Skrywer:Lynelle Clark
R 55.00 R 40.00
No Image Available Verlore Verlede
‘n Twis oor ‘n landgoed in ‘n land wat in ‘n vryheidstryd gedompel word. ‘n Jong meisie en ‘n soldaat…
ePub, Mobi, Sagteband Aanbeveling, Drama, Intrige, Roman, Spanningsverhaal Skrywer:Bets Koen
R 155.00 R 130.00
No Image Available Verydelde drome
ʼn Skooldogter in haar matriekjaar op ʼn plattelandse dorp is vasgevang in ʼn wêreld waar haar ouers haar geen keuses…
ePub, Mobi, Sagteband Liefdesverhaal, Roman Skrywer:Leana van der Walt
R 150.00
No Image Available Vinger in die stof
Vinger in die stof is Gerhard se besonderse hartsgedigte. Gebedsgedagtes wat iets van sy geloofreis vertel. Ons is maar brose…
Mobi, Sagteband Christelike ondertoon, Digbundel Skrywer:Gerhard Olivier
R 160.00
No Image Available Vrygespreek
VRYGESPREEK is ʼn bundel met 32 daaglikse oordenkings wat op Paulus se brief aan die Romeine gebaseer is. In teenstelling…
ePub, Mobi, Sagteband Aanbeveling, Christelike literatuur, Godsdienstig, Motiverend, Nie-fiksie Skrywer:Eugene Pienaar
R 150.00
No Image Available Vrykoop diamant
Mosambiek se blou strand is sinoniem met luilekker dae … totdat onheil toeslaan. Die blink klippies – die wortel van…
ePub, Mobi, Sagteband Boek reeks, Drama, Intrige, Liefdesverhaal, Reeks, Spanningsverhaal, Top aanbeveling Skrywer:Bets Koen
R 175.00 R 130.00
No Image Available Waar bloed kruip
WAAR BLOED KRUIP Die verhaal speel gedeeltelik af tydens die Covid-19 Pandemie. Vyf moorde word gepleeg, op vyf verskillende plekke …
e-Boek, Mobi, Sagteband Christelike ondertoon, Fiksie, Intrige, Misterie, Spannend, Spanningsverhaal, Speur- en moordverhaal, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling Skrywer:Kobus Breyl
R 220.00
No Image Available Wakanda, my liefste
Trauma dryf Anneri om haar dogtertjie, Mia wat oor ’n wysheid ver bo haar ouderdom beskik, by ’n sentrum in…
ePub, Mobi, Sagteband Aanbeveling, Liefdesverhaal, Roman Skrywer:Ronél le Roux
R 180.00 R 160.00
No Image Available Want klippe lieg
WANT KLIPPE LIEG Na sy pa se dood sukkel Wynand om sy pa se stories te onthou. Hy begin om…
eBoek, Mobi, Sagteband Gebaseer op ware gebeure, Gebaseer op ware persone en gebeure, Kortverhaalbundel, Resensie, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensketse Skrywer:Wynand Schoeman
R 180.00
No Image Available Weersiens verby Emmaus
Wanneer gebeure suiwer vervulling word, is die goddelike begin daarvan reeds ewige Liefde (Karl Rahner, 1904-1984, Jesuïet). Hierdie skatkis wag…
Mobi, Sagteband Christelike literatuur, Godsdienstig, Hoog aanbeveel, Insiggewend, Leersaam, Nie-fiksie Skrywer:Kobie Lötter
R 175.00
No Image Available Wenpaal
WENPAAL – Negatiewe omstandighede en negatiewe berigte is ‘n daaglikse verskynsel. Om daagliks daaraan blootgestel te word bied unieke uitdagings…
eBoek, Mobi, Sagteband Christelike literatuur, Godsdienstig, Handleiding, Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie Skrywer:Lukas Kruger
R 120.00
No Image Available Who touched me?
WHO TOUCHED ME? I am herewith humbly presenting my first attempt at publishing a book of sermons to pastors, preachers,…
eBook Christian Literature, Motivational, Religion Skrywer:Rev. Henry Steyn
R 160.00
No Image Available With love from Tekapo
With love from Tekapo: It is September 1939, in New Zealand. With the winter in its last throws and war…
eBoek, Mobi, Soft cover Action and suspense, Based on true events, Highly recommended, Historical, Love story, Romance Skrywer:Louis Rautenbach
R 200.00
No Image Available Woorde ytie dyne
WOORDE YTIE DYNE: Gedigte en stories; ʼn ode aan Adam Small en ʼn liefwees gedig aan ʼn moeder. ‘n Aangrypende…
ePub, Mobi, Sagteband Aanbeveling, Digbundel, Essays, Poësie, Stergradering: Prima GOUD Skrywer:Pierre Erasmus
R 140.00
No Image Available Woordslag
Van ’n bosgod in Magoebaskloof tot by die desperate dae van die beleg van Leningrad; van ’n vreemde wese in…
ePub, Mobi, Sagteband Kortverhaalbundel, Roman, Stergradering: Prima SILWER, Top aanbeveling Skrywer:Bets Koen
R 155.00 R 145.00
No Image Available Wraak se Angel
Na ’n vlugtog oor land en see in Tulpe vir Talina (boek 1), is daar vrede op die plaas waar…
ePub, Mobi, Sagteband Boek reeks, Drama, Intrige, Reeks, Spanningsverhaal, Stergradering: Prima GOUD Skrywer:Bets Koen
R 130.00 R 80.00
No Image Available X – die Kain simbool
X – die Kain simbool Watter bonatuurlike gevolge het Kain se oorspronklike rebellie gehad, en wat was sy merk? Hoe…
e-Boek, Mobi, Sagteband Christelike literatuur, Godsdienstig, Leersaam, Motiverend, Nie-fiksie, Top aanbeveling Skrywer:Carl von Maltitz
R 140.00