LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!
- Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
- VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
- MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
- AFLEWERING gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.
HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:
LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF
Kayla en die smokkelaars
KAYLA EN DIE SMOKKELAARS: Die flits van ligte laat in die aand vanuit die uitkyktorings in Mauritzbaai, is die begin…
eBoek, Mobi, Sagteband
Avontuur, Jeug/Tiener verhaal
Skrywer:Riekie Greyling
R 140.00
Kepies op my kierie
’n Lekkerlees kortverhaalbundel waarby lesers maklik sal aanklank vind omdat dit oor die lewe gaan. Ís bloed dikker as water…
ePub, Mobi, Sagteband
Kortverhaalbundel, Top aanbeveling
Skrywer:Bets Koen
R 110.00
King of the road
A true and magic experience, a captivating safari through Addo Elephant National Park with a passionate and knowledgeable tour guide…
ePub, Mobi, Sagteband
Highly recommended, Nie-fiksie, Non-fiction, South African wildlife, Tourism
Skrywer:Jeni Smithies
R 240.00
Klawerjan
KLAWERJAN Vir die befaamde konsertpianis, Maryne Bronn, was die bekoorlike wêreld van sonates, overtures en simfonieë welbekend. Kruispad ook. Maar…
Mobi
Drama, Intrige, Roman
Skrywer:Carina Erasmus
R 160.00
Klonte sout
‘n Siektetoestand laat Arno en Orna kinderloos. Sy argeloosheid daaroor verwoes hulle huwelik. Ewald se vrou beswyk aan komplikasies na…
ePub, Mobi, Sagteband
Roman, Stergradering: Prima GOUD
Skrywer:Elsabé Welman
R 230.00
Konfytjie
KONFYTJIE vorm deel van ‘n reeks kinderboeke – Verjaardagseuntjie, Dogtertjie en Konfytjie – wat nie net ‘n vehaal is vir…
Sagteband
Boek reeks, Geillustreerde kinderboek, Kinderboek, Kleuterboek, Leersaam
Skrywer:Charmaine Ingram
R 120.00
Koster
Spinnekopmense het kettings, slotte, boeie en pille waarmee hulle jou manipuleer tot jy ʼn leë dop is. ‘n Man se…
ePub, Mobi, Sagteband
Drama, Intrige, Roman, Spanningsverhaal, Speur- en moordverhaal, Stergradering: Prima SILWER, Top aanbeveling
Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00
Laataand koffie
Verkeerdom boodskappe, ’n opslagpampoen, ryp tamaties, granaatpitte wat lag, druiwekorrels en ’n grenadellablom wat die passiespel uitvoer. Pampoene wat hulself…
eBoek, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Fiksie, Kortverhaalbundel
Skrywer:Retha van Schalkwyk
R 170.00
Lewensloop
Grootword gaan gepaard met stampe en stote, veral as vyf pastoriekinders een badkamer moet deel … Die Swanepoels is ’n…
ePub, Mobi, Sagteband
Familie-drama, Liefdesverhaal
Skrywer:Melindi Heyns
R 160.00
Liefde is ‘n kwadrupleeg
Liefde is ‘n kwadrupleeg. Dit is almal geestelike gedigte. Ek het begin by die skepping en daarna geraak aan die…
ePub, Mobi, Sagteband
Christelike literatuur, Digbundel, Godsdienstig
Skrywer:Stewie Theron
R 160.00
Little girl
LITTLE GIRL: CHILDREN’S HUMOR The carers noticed very soon that little girls love colours, mostly pink. When they are dressed…
Soft cover
Children’s book / colourful illustrations
Skrywer:Charmaine Ingram
R 120.00
Love at war [*]
Passionate about her work, war-torn South Sudan offered Sonia Main peace. When a man from her past confronted her once…
ePub, Mobi, Sagteband
Christian military romance, Highly recommended
Skrywer:Lynelle Clark
R 280.00
LUCINDA – my lewe as Mia May
LUCINDA – Sy gaan sit op die swaai onder die groot ou akkerboom en wieg heen en weer terwyl die…
Skrywer:Marie Lubbe
R 150.00
Marionette by Diepgezet
MARIONETTE BY DIEPGEZET Irma Mulder land terug op Suid-Afrikaanse grond vanuit Hollywood na haar 13 maande se verfilming van ’n…
Mobi, Sagteband
Fiksie, Speur- en moordverhaal
Skrywer:Maria Prinsloo
R 180.00
Martjie se Ingelsman
Dis 1901, Lambertsbaai. Die Sybille lê op die rotse, gestrand. Wat sal die koms van hierdie skip vir die Burger-familie…
ePub, Mobi, Sagteband
Geskiedkundige roman, Stergradering: Prima SILWER, Top aanbeveling
Skrywer:Bets Koen
R 150.00
Massamoord
MASSAMOORD op Kaapsche Hoop: Hugo hou sy hand in die lug. “Wag jy ook eers in die eetsaal. Ek gaan…
eBoek, Mobi, Sagteband
Avontuur, Drama, Fiksie, Liefdesverhaal, Reeks, Roman, Spannend, Spanningsverhaal, Speur- en moordverhaal, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling
Skrywer:Maria Prinsloo
R 180.00
Mentor magic
MENTOR MAGIC Unlock the secret to effective teaching and leadership with this essential guide. Brimming with invaluable tips and strategies,…
eBook, Mobi, Soft cover
Education, Non-fiction, Teaching / Teachers
Skrywer:Hilary Cupido
R 130.00
Mimiekie
Mimiekie is ‘n boek van 11 oorspronklike stories spesifiek geskryf op die oog om nuwe stories te kan lees met…
ePub, Mobi, Sagteband
Geillustreerde kinderboek, Jeug- en kinderverhale, Stergradering: Prima SILWER
Skrywer:Eloise Clasen
R 160.00
Mind-Body Bliss
Mind-Body Bliss motivates easy-to-do lifestyle changes as a guide to health, happiness, and longevity. It makes sense to start early…
eBook, Mobi, Soft cover
Adults only, Healthy living
Skrywer:Malcolm de Roubaix
R 320.00
Mosambiek avontuur
Die Mosambiek-bundel bestaan uit essays oor ons kort verblyf in Mosambiek. Ons is deur ons gemeente gestuur met die opdrag…
ePub, Mobi, Sagteband
Essays, Nie-fiksie, Top aanbeveling, Ware lewensketse
Skrywer:Bets Koen
R 145.00