LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!

  1. Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
  2. VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
  3. MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
  4. AFLEWERING  gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.

ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.

HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:

LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF

No Image Available Enough
ENOUGH: While the Covid-19 pandemic has confined most of the world to some form of lockdown, it has also confronted…
ePub, Mobi, Sagteband Adults only, Highly recommended, Motivational, Non-fiction, True life experience, Uplifting Skrywer:Maria Prinsloo
R 150.00
No Image Available Fluitjieblaser of dooftomme
FLUITJIEBLASER OF DOOFSTOMME: Wat maak ’n man as die party waaraan hy geglo het, hom teleurstel en hard onder sy…
ePub, Mobi, Sagteband aktueel, Bekende persoonlikhede, Drama, Geskiedkundig, Nie-fiksie, Politieke korrupsie, Resensie, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensverhaal Skrywer:Kobus Hoffman
R 230.00
No Image Available Geagte Mej. de Kock,
Die biografie van ʼn sendeling – aangrypend neergepen deur ʼn bejaarde vrou wat haar jongmenslewe opgeoffer het om ander te…
ePub, Mobi, Sagteband Biografie, Nie-fiksie, Ware lewensverhaal Skrywer:Nico Schamrel
R 130.00
No Image Available Genade oorvloedig
Op ʼn sekere plesierboot het die seremoniemeester een aand ʼn jongman uit die gehoor geroep om die Here is my…
ePub, Mobi, Sagteband Aanbeveling, Christelike literatuur, Nie-fiksie Skrywer:Berry Jacobs
R 145.00
No Image Available Gideon
GIDEON – van lafaard tot oorwinnaar Die een oomblik kruip hy weg en die volgende oomblik lei hy ‘n onmoontlik…
eBoek, Mobi, Sagteband Aanbeveling, Christelike literatuur, Godsdienstig, Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie Skrywer:Lukas Kruger
R 130.00
No Image Available Gids vir die gelowiges
Gids vir die gelowige is ‘n handleiding vir gelowiges tydens ‘n era van misleiding. Bybelse waarhede word ondersoek, en belangrike…
ePub, Mobi, Sagteband Christelike literatuur, Godsdienstig, Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie, Top aanbeveling Skrywer:Carl von Maltitz
R 150.00
No Image Available Girlie
Girlie – Speelgoed is dikwels troosgoed. Drienie mis haar mamma. Sy moet ’n item by die skoolkonsert lewer, maar sy…
ePub, Mobi, Sagteband Aanbeveling, Geillustreerde kinderboek, Insiggewend, Jeug- en kinderverhale, Motiverend Skrywer:Bets Koen
R 150.00 R 130.00
No Image Available Gister is vandag se gewete
Gister is vandag se gewete neem die leser saam met Kevin deur sy nuwe reis. Hy het uit die besige…
e-Boek, Sagteband Aksie, Fiksie, Intrige, Misterie, Roman, Spanningsverhaal, Top aanbeveling Skrywer:Janette Olivier
R 200.00
No Image Available God kan
GOD KAN Ons vervul Jan Bloukaas se laaste wens om ’n digbundel te publiseer as ’n fondsinsameling vir KANSA. Die…
Mobi, Sagteband Digbundel
R 180.00
No Image Available God se bobbejaan
GOD SE BOBBEJAAN: Hannes het grootgeword met ’n ou moeder wat in sy herinneringe veral op twee maniere verskyn. Die…
eBoek, Mobi, Sagteband Christelike literatuur, Filosofies gedrewe, Gebaseer op ware gebeure, Godsdienstig, Insiggewend, Motiverend, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling Skrywer:Johannes de Stille
R 320.00
No Image Available Handleiding: Selfpublikasie en bemarking
Hierdie handige handleiding plaas self-publiseerders op die pad om hul boek te publiseer en te bemark. Dit verduidelik die verskeie…
ePub, Mobi Handleiding, Motiverend, Nie-fiksie, Selfpublikasie en bemarking, Top aanbeveling Skrywer:Nico Schamrel
R 85.00 R 50.00
No Image Available Hartswater
HARTSWATER – die rou van onthou Wanneer verlies aan jou deur klop, wanneer ongenaakbare hande kosbare geliefdes wreed uit jou…
Mobi, Sagteband Hoog aanbeveel, Joernalistiek, Nie-fiksie, Plaasaanval en moord, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensverhaal Skrywer:Heidie Taljaard
R 230.00
No Image Available Hartwater: A grief remembered
HARTSWATER:  A Grief Remembered When loss knocks at your door, when merciless hands brutally tear precious loved ones from your…
Mobi, Soft cover Adults only, Highly recommended, Non-fiction, True life story Skrywer:Heidie Taljaard
R 230.00
No Image Available Hot Topics
HOT TOPICS (Afrikaans: BRANDPUNT) In Hot Topics we want to give short, practical information about challenging issues. The purpose is…
eBook, Mobi, Soft cover Christian Literature, Motivational, Non-fiction, Star Grading: PRIMA GOLD Skrywer:Andre Venter
R 150.00
No Image Available In die andertyd
IN DIE ANDERTYD – ’n Alternatiewe wetenskap-fiktiewe sprokie vir volwassenes. Of dalk nie … Die verhaal weerspieël die doen en…
Sagteband Fiksie, Volledige novelle, Wetenskapfiksie Skrywer:Wilhelm van der Hoven
R 150.00
No Image Available Inanna
INANNA – ’n Jong seun ontvang as verjaarsdaggeskenk ’n wedvlugduif. Die teleurstelling dat dit nie ’n Playstation is nie, is…
ePub, Mobi, Sagteband Jeug/Tiener verhaal, Resensie, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling Skrywer:Lydia Gittens
R 140.00
No Image Available Jams
JAMS: At eight o’clock in the morning, after the carers have dressed them all so neatly and nicely, happy toddlers…
Sagteband, Soft cover Children’s book / colourful illustrations Skrywer:Charmaine Ingram
R 120.00
No Image Available Jan-sê-nou-net
Jan-sê-nou-net is vol pret. Jan leer gou dat dit waarvoor hy so vrees, eintlik nie so erg is nie en…
ePub, Mobi, Sagteband Aanbeveling, Avontuur, Geillustreerde kinderboek, Kleuterboek Skrywer:Riekie Greyling
R 160.00
No Image Available Jy Kan!
JY KAN! meer effektief studeer. As gebrek aan konsentrasie tydens eksamentyd, probleme met die leerproses en studie in die algemeen…
Sagteband, Spiraal gebind Handleiding, Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling Skrywer:Rhita Coetzee
R 250.00
No Image Available Karma
Cinta Boukhari is avontuurlustig. Sy is gedetermineerd om haar lewensdrome buite die stadsmure van Karma te gaan ontdek. Maar noudat…
ePub, Mobi, Sagteband Roman Skrywer:Louise van Gass
R 160.00