LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!

  1. Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
  2. VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
  3. MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
  4. AFLEWERING  gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.

ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.

HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:

LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF

No Image Available By omdraai verby
BY OMDRAAI VERBY: Van ’n omdraaipunt tot die anderkant van liefde. Die versoeking om ‘n dobbelkaartjie te koop, ‘n karaoke-aand,…
eBoek, Mobi, Sagteband Fiksie, Kortverhaalbundel, Kortverhale, Resensie, Roman, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling Skrywer:Marie van Wyk
R 150.00 R 130.00
No Image Available Camino van die hart
CAMINO VAN DIE HART Op die skilderagtige  Klein-Karoo-wandelpad met asemrowende berguitsigte, rustige valleie, hier-en-daar oulike klein gehuggies, vriendelike inwoners en…
Mobi, Sagteband Fiksie, Liefdesverhaal, Roman Skrywer:Rosie Marks
R 170.00
No Image Available Canvas it – storie van hoop
CANVAS IT – storie van hoop. Hy het die hoop van die ewige lewe gekies en die hoop wat hy…
Sagteband Aanbeveling, Christelike literatuur, Godsdienstig, Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie, Ware lewensverhaal Skrywer:Karéne Viljoen
R 70.00
No Image Available Craven
CRAVEN – Met ‘n ma wat uit die welgestelde suidelike voorstede van Kaapstad kom en ‘n pa uit die armer…
Aanbeveling, Avontuur, Drama, Roman, Top aanbeveling Skrywer:Theunis Stofberg
R 175.00
No Image Available Daar’s sand in my are
Wanneer ‘n ervaring homself met woorde begin vorm en hy in sinne begin stap met ’n geïnspireerde skrywer se hartsnare…
Sagteband Essays, Stergradering: Prima GOUD, Ware lewensketse Skrywer:Marika du Toit-van Heerden
R 170.00 R 140.00
No Image Available Dances with the devil
Dances with the devil takes you to a mafia lair in Sicily, Cosa Nostra country. The gangs appear out of…
ePub, Mobi, Sagteband Action and suspense, Drama Skrywer:Don Coetzee
R 160.00
No Image Available DEKAT LUUKSE UITGAWE 2022 – UITVERKOOP
DEKAT LUUKSE UITGAWE 2002 – daar is 330 bladsye propvol artikels oor kuns, kos, kultuur, motors, mense, aktuele sake, diep…
Sagteband aktueel, Eksklusiewe koffietafelboek, Highly recommended, Kuns & Kultuur, Nie-fiksie Skrywer:DEKAT Tydskrif
R 465.00
No Image Available Deurmekaarbos se Sonstraaltjie
Deurmekaarbos se Sonstraaltjie: Met haar goue krullebol, groen oë en fyn sproetjies oor die brug van haar neus draai Sonstraaltjie…
Mobi, Sagteband Avontuur, Hoog aanbeveel, Jeug- en kinderverhale, Kinderboek, Leersaam Skrywer:Deserise Cocklin-Viljoen
R 175.00
No Image Available Die Beloftemaker
Die Beloftemaker is ‘n kompakte wandelpad om weer jou geloof te herontdek, met Bybelaanhalings en gebede wat sal lei tot…
ePub, Mobi, Sagteband Christelike literatuur Skrywer:Johannita Orsmond
R 130.00
No Image Available Die duiwel is in die detail
DIE DUIWEL IS IN DIE DETAIL: Marizka Coetzer het nie bekendstelling nodig nie.  Daarvoor was daar genoeg skinderstories, opspraakwekkende koerantberigte…
e-Boek, Mobi, Sagteband Bekende persoonlikhede, Biografie, Drama, Gebaseer op ware persone en gebeure, Nie-fiksie, Speur- en moordverhaal, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Volledige novelle, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal Skrywer:Marizka Coetzer
R 300.00
No Image Available Die geur van lemoene
DIE GEUR VAN LEMOENE Danila Mouton en haar seuntjie keer terug na sewe jaar in Engeland. Slegs deur epos onderhandeling,…
Mobi, Sagteband Aanbeveling, Fiksie, Intrige, Liefdesverhaal, Roman Skrywer:Bets de Lang
R 195.00
No Image Available Die Griesels van Poespasvlei (Deel 1)
Van struggle en suffer kan jy die Griessels niks vertel nie. Myn-blaster Frik blaas alles op; as dit nie die…
ePub, Mobi, Sagteband Boek reeks, Komedie, Roman, Stergradering: Prima SILWER Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00 R 110.00
No Image Available Die Griesels van Poespasvlei (Deel 2)
Tant Goedjie se no-name teeblare voorspel ’n warm Delilah, ’n matroos en sy boot, ’n pes soos pokkies, ’n engel…
ePub, Mobi, Sagteband Komedie, Roman, Stergradering: Prima SILWER Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00 R 110.00
No Image Available Die hand vat vyf!
DIE HAND VAT VYF! Toe Eli en sy ma skielik uit Ierland na Namibië vlug, weet hy net twee dinge:…
Mobi, Sagteband Aksie, Avontuur, bende-avontuur, Fantasie, Fiksie, Jeug- en kinderverhale, Jeug/Tiener verhaal, Jeugroman, Kinderboek Skrywer:Ilana Mouton
R 170.00
No Image Available Die heilige koeie se moe
Die Heilige Koeie se moe is ʼn bundel vol onheilige gedagtes. Dit vra waaroor moe die Heilige Koeie nou weer….
ePub, Mobi, Sagteband Essays, Komedie, Stergradering: Prima GOUD Skrywer:Riaan Palmer
R 180.00
No Image Available Die Here woon ook in ons vallei
DIE HERE WOON OOK IN ONS VALLEI: Hierdie boek is geïnspireer deur die Heilige Gees. Al die wonderwerke en gebedsverhoring…
eBoek, Mobi, Sagteband Aanbeveling, Christelike literatuur, Gebaseer op ware gebeure, Gebaseer op ware persone en gebeure, Godsdienstig, Insiggewend, Leersaam, Motiverend, Nie-fiksie, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal Skrywer:Carl Lourens
R 200.00
No Image Available Die kerk krisis
DIE KERK KRISIS: Is ons konsep van die term “kerk” Bybels? Sou die volgelinge van Jesus wat die eerste kerke…
eBoek, Mobi, Sagteband Aanbeveling, Christelike literatuur, Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie Skrywer:Carl von Maltitz
R 130.00
No Image Available Die laaste Psalm
DIE LAASTE PSALM Niel was lank ‘n gereelde en gewilde student aan die “versklas”, my weeklikse gesprekke met digters oor…
eBoek, Mobi, Sagteband Digbundel, Prys Benoeming Skrywer:Niel van Aswegen
R 130.00
No Image Available Die lewe – ‘n reis
DIE LEWE – ‘N REIS. Ek voel baie geëerd om hierdie flapteks vir Brenda te skryf. Ek het Brenda leer…
Roman, Volwasse literatuur, Ware lewensketse Skrywer:Brenda van der Westhuizen
R 200.00
No Image Available Die liefde wen
Die Liefde Wen bundel is ‘n versameling gedigte deur amateur-digters wat deelgeneem het aan die tweede LiefdeWen Digkompetisie in 2022….
eBoek, Mobi, Sagteband Digbundel Skrywer:Verskeidenheid digters
R 225.00