LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!

  1. Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
  2. VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
  3. MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
  4. AFLEWERING  gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.

ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.

HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:

LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF

No Image Available Die Lig wat bly
In Die Lig wat bly verduidelik die digter aan die lesers die hart van sy digkuns en word ’n nalatenskap…
Sagteband Christelike ondertoon, Digbundel Skrywer:Edwin November
R 150.00 R 120.00
No Image Available Die meisie met die pêreloorbel
As ‘n beskeie bydrae tot die Afrikaans 100 Feesjaar, is ’n Afrikaanse kortverhaal kompetisie vir die inwoners van die Oude…
Mobi, Sagteband Fiksie, Kortverhaalbundel, Liefdesverhaal Skrywer:Variety
R 180.00
No Image Available Die nag toe die maan geval het
Kyk na die hemel daarbo. Hy is altyd daar, so wil ons glo. Die maan, ’n groot ronde bal Sal…
ePub, Mobi, Sagteband Jeug- en kinderverhale, Top aanbeveling Skrywer:Bets Koen
R 130.00
No Image Available Die ontwerper se dogter
DIE ONTWERPER SE DOGTER Eendracht se twee opstalle lê aan die voet van die berg tussen Worcester en Wolseley. ‘n…
eBoek, Mobi, Sagteband Familie-drama, Fiksie, Intrige, Liefdesverhaal, Misterie, Roman, Spanningsverhaal, Stergradering: Prima GOED, Top aanbeveling Skrywer:Rheta van Schalkwyk
R 180.00
No Image Available Die oord
Die 34-jarige rooikopmatrone, Beverley Meyer, erf ’n fortuin en eiendom van haar vervreemde oom. Die mede-erfgenaam is ’n vreemdeling. Haar…
ePub, Mobi, Sagteband Familie-drama, Roman Skrywer:Judy de Bruin
R 140.00
No Image Available Die ooreenkoms
“Maar wat as die waarheid uitkom, wat maak ons dan?” vra sy parmantig met een hand in die sy. “Laat…
ePub, Mobi, Sagteband Aanbeveling, Liefdadigheid, Roman Skrywer:Natasha Nilson
R 150.00
No Image Available Die prinses in die glaskas
DIE PRINSES IN DIE GLASKAS: Prinses Tienkie is ‘n skattige klein meisietjie wie se lag mens herinner aan die gelui…
eBoek, Mobi, Sagteband Kinderboek, Kleuterboek Skrywer:Elana Alberts
R 150.00
No Image Available Die skrif aan die muur
DIE SKRIF AAN DIE MUUR Is daar ‘n geheime verbintenis tussen tyd, afstand en profesie? Word kennis oor ‘n heilige…
Mobi, Sagteband Aanbeveling, Christelike literatuur, Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie Skrywer:Carl von Maltitz
R 160.00
No Image Available Die stilte in my skree
DIE STILTE IN MY SKREE: Hierdie bundel is ’n diverse versameling van gedigte en kort stories wat verskillende emosies, uitdagings…
ePub, Mobi, Sagteband Digbundel, Essays, Insiggewend, Motiverend, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensketse Skrywer:Mardeen Tait
R 145.00
No Image Available Die toorboom
DIE TOORBOOM – Armand se vingers jeuk aanmekaar om klavier te speel, maar sy maats spot hom. En sy ma…
ePub, Mobi, Sagteband Kleuterboek, Top aanbeveling Skrywer:Bets Koen
R 110.00 R 80.00
No Image Available Die waarheid lê in niemandsland
Die waarheid lê in niemandsland Toe die vyftienjarige Malie tydens die Anglo-Boereoorlog ‘n vloek oor ‘n Britse offisier uitspreek, het…
e-Boek, Mobi, Sagteband Gebaseer op ware gebeure, Gebaseer op ware persone en gebeure, Geskiedkundig, kultuur, Nie-fiksie, Resensie, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal, Ware verhaal verweef met fiksie Skrywer:Erika Dykes
R 170.00
No Image Available Dinosourus, ’n docket en die dood
Dinosourus, ’n docket en die dood “Jy het oor AJ gery!” Haar kind. Haar seuntjie wat ’n ma se hart…
eBoek, Mobi, Sagteband Drama, Familie-drama, Gebaseer op ware persone en gebeure, Nie-fiksie, Resensie, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensverhaal Skrywer:Bernadette Small
R 130.00
No Image Available Dit was so hittete
Willem Fransman Jr is ‘n boorling van Worcester in die Boland. Hy en sy gesin sou, toe hy ses jaar…
Mobi, Sagteband Aanbeveling, aktueel, Gebaseer op ware gebeure, Insiggewend, Joernalistiek, Memoirs-verhale, Nie-fiksie Skrywer:Willem Fransman jr.
R 240.00
No Image Available Dogtertjie
DOGTERTJIE – Kinderhumor Dogtertjies hou van kleure, veral pienk, het die versorgers gou agtergekom. En as hulle mooi aangetrek is,…
Sagteband Geillustreerde kinderboek, Kleuterboek Skrywer:Charmaine Ingram
R 120.00
No Image Available Edinia
EDINIA – my journey begins: New Yorker Grace yearns to travel to exciting destinations, but wouldn’t move from the most…
eBook, Mobi, Soft cover adventure, Fiction Skrywer:Corné Scholtz
R 220.00
No Image Available Eendag is daar
Hierdie boek bied ’n modernisering van die bekendste sprokies en bring nuwe sienings van onsself, nuwe werklikhede en nuwe plekke….
ePub, Mobi, Sagteband Geillustreerde kinderboek, Komedie, Satire Skrywer:Ernest Loth
R 250.00
No Image Available Eenswaan
Karin en haar verloofde, Deon, is op pad na ’n troue op ’n wildsplaas, duskant haar geboortedorp, Oudsrus. Gedurende die…
ePub, Mobi, Sagteband Liefdesverhaal, Roman Skrywer:Karien de Wet Jacobs
R 170.00 R 150.00
No Image Available Eers toe hy smile toe sien ek hom
EERS TOE HY SMILE TOE SIEN EK HOM Annamart is ‘n amper bejaarde verpleegsuster wat haar passie uitleef in ‘n…
e-Boek, Mobi, Sagteband Drama, Fiksie, Intrige, Liefdesverhaal, Misterie, Roman Skrywer:Hermien van der Merwe
R 180.00
No Image Available Ek mis my kind
EK MIS MY KIND: Vir Stanley Cierenberg is dit ’n besondere eer om sy broer, Elroy, se biografie te verwoord….
eBoek, Mobi, Sagteband Biografie, Inleidingsboek, Nie-fiksie, Top aanbeveling Skrywer:Stanley Cierenberg
R 100.00
No Image Available Engela
“In jou kop is jou drome en jou stories; jou eie wêreld, ’n fantasie met verbeeldingsvlugte vol wonderwerke. Dit wat…
ePub, Mobi, Sagteband Kortverhaalbundel, Kortverhale, Prys Benoeming, Roman, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling Skrywer:Nico Schamrel
R 150.00