Die digter publiseer hierdie bundel onder die naam CUBUS OMNIA.
Onder die stilte
R150,00eBook: R150,00
daar is iets
onder die stilte
iets sonder woorde
dit lê
tussen asem en onthou
nie vir lees nie
maar
vir voel
Onder die stilte - 'n digbundel wat diep delf in die stilte wat heers tussen asem en onthou, waar woorde is wat nie gelees word nie.
More info →