Belofte van beskerming

Die God van Abraham, Isak en Jakob wat ons aanbid, word aan ons voorgehou as ʼn God van liefde wat net die beste vir Sy kinders het.

BELOFTE VAN BESKERMING -Tog, wanneer ons om ons kyk, lyk dit asof die werklikheid van geweld geen diskriminasie ken nie. Hierdie boek poog om ʼn perspektief te bring op die werking van ʼn vyand wat geen genade het nie en wat sy aanvalle loods vanuit ʼn onsigbare geesteswêreld. Ten einde dit wat op ʼn fisiese vlak in ons wêreld afspeel te kan verstaan, moet ons ʼn begrip hê van die geestelike oorsprong daarvan. Die leser word gewys op ʼn alternatief – die verbond wat God eeue gelede ingestel het met Sy volk [en kinders] en die hernieude verbond wat geskryf is in Jesus se bloed wat vandag nog, meer as ooit, geldig is – ʼn belofte van Sy beskerming vir dié wat na Sy weë wandel.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genres: Christelike literatuur, Godsdiens, Inspirerend, Motiverend
Tags: Aanbeveling, Godsdiens, Inspirerend
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2022
Format: Sagteband / ePub / Mobi
Rating:

List Price: R185.00
eBook Price: R110.00
Order Now
About the Author
Deon Hoffman

Born in the picturesque Boland town of Worcester, Deon spent his childhood in the Eastern Cape and South Coast of KwaZulu Natal where he matriculated in 1978. In 1988 he qualified as a medical doctor and spent the next 17 years practicing as a general practitioner before leaving for Australia. Seven years later the love for his country and its people brought him back to the familiar surroundings of the South Coast. At the age of 40 he recommitted his life to Jesus. His love for God’s infallible Word compelled him to bring a message of hope to all South Africans.