
Is daar 'n geheime verbintenis tussen tyd, afstand en profesie?
Word kennis oor 'n heilige getal, eens bekend gemaak aan Moses en Daniel - wat die sleutel tot eindtydprofesie vorm - vandag weer aan ons openbaar?
Wat is die ware betekenis van hierdie getal, hoe is dit ingesluit in moderne mates, en word selfs moderne stede so profeties betrek?
Staan ons op die drumpel van verborge insig, soos planne om die tempel in Jerusalem te herbou, ontvou?
Hierdie en ander onderwerpe word ondersoek in die lig van gebeure in ons moderne era, waar intellektuele reuse soos Isaac Newton en David Flynn se ontdekkings in die digitale era nuwe lewe kry, met fokus op die presiese punt waar tyd en ewigheid kruis in Jerusalem.
Die skrif aan die muur is ’n Intense insiggewende boek wat lig werp of verskeie vrae.
Genre: Christelike literatuur
Tag: Christelike literatuur
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2025
Format: Sagteband | Mobi
Length: 102 bladsye
ISBN: 9781834920719
Rating:
List Price: R160.00
eBook Price: R160.00
Carl von Maltitz is 'n navorser en skrywer wat voorheen as konsultant gedien het vir internasionale organisasies soos Action Lesotho, University College Dublin en die Amerikaanse Vredeskorps.
As drietalige, wat Afrikaans, Engels en Sotho magtig is, het die verspreiding van die evangelie onder verskillende volke gelei na hierdie boek, 'n eenvoudige gids om God se Woord in ons lewens toe te pas.