
’n Mens, nee ’n kind, kan net soveel verduur.
Uiteindelike verlossing bevry haar van die seer in haar lyf en siel.
’n Dogtertjie se intieme omgewing word uitmekaargeskeur deur die dood. ’n Monster neem sy intrek in die stil, donker nag. ’n Verhaal vol pyn, maar ook hoop.
’n Dogtertjie se intieme omgewing word uitmekaargeskeur deur die dood. ’n Monster neem sy intrek in die nag.
Daar is die seer in haar lyf en siel.
’n verhaal vol pyn; ook hoop, maar die verlossing kom op ʼn vreemde manier.
’n Dogtertjie se intieme omgewing word uitmekaargeskeur deur die dood. ’n Monster neem sy intrek in die nag. Daar is die seer in haar lyf en siel. ’n verhaal vol pyn; ook hoop, maar die verlossing kom op ʼn vreemde manier.
Genres: Inspirerend, Roman, Volwasse literatuur
Tags: Aanbeveling, Hoog aanbeveel, Stergrdering: Prima Silwer
Publisher: Ns. Skrywershuis
List Price: R130.00
eBook Price: R80.00

As die skryfgogga eers gebyt het, raak 'n mens moeilik daarvan verlos.
Soveel skryfwerk lê geduldig en wag om gelees te word. Soveel gedagtes en idees broei om stories te word. Sommige idees het al in storievorm in tydskrifte verskyn, ander in altesaam 24 gesamentlike bundels. Eie bundels wat net eenvoudig gepubliseer moes word, is Oelie, die uiltjie (omnibus), Mosambiek belewenis en ander essays en Kepies op my kierie, 'n kortverhaalbundel. Ek werk tans ywerig aan die vierde bundel. Mag die stories voor die gryshare kom!
Bets Koen is ook 'n stigterslid van PEndit.za en het haarself bekwaam as 'n professionele teksversorger.
Sy het al verkseie benoemings ontvang vir haar skrywe.