LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!
- Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
- VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
- MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees.
- AFLEWERING gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering.
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur
HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:
LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF
Tussen stiltes
Tussen stiltes is daar dikwels roeringe, klanke. Die lewe wek wanklanke; dood, pyn, verwerping. Maar die lewe bring ook tussen…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Digbundel
Skrywer:Logan Adams
R 140.00
Uit hierdie Valkenburg
Ernest Loth se debuutbundel ontleen sy titel aan die openingsreël uit Ingrid Jonker se gedig, Ontvlugting. En dit is nie…
ePub, Mobi, Sagteband
Digbundel, Gebaseer op ware persone en gebeure, Stergradering: Prima GOUD
Skrywer:Ernest Loth
R 165.00
Unnotited Warriors
Unnoticed Warriors – Step into the heart of a government school and witness the extraordinary journey of everyday heroes –…
eBook, Mobi, Soft cover
Education, Non-fiction, Teaching / Teachers
Skrywer:Hilary Cupido
R 130.00
Vaal ver pad
HOE VER IS VER In die tyd van vinnige motors, treine en supersoniese vliegtuie kan ’n mens byna in ’n…
ePub, Mobi, Sagteband
Intrige, Liefdesverhaal, Novelle, Stergradering: Prima SILWER
Skrywer:Karel Nel
R 150.00
VAN NÊRENS NA ÊRENS
VAN NÊRENS NA ÊRENS: Kabous, Kiewiet, Lydia – sy is een en dieselfde mens, maar nie altyd nie … Haar…
eBoek, Mobi, Sagteband
Nie-fiksie, Outobiografie, Prys Benoeming, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling
Skrywer:Lydia Kabous
R 180.00
Van plaaskind tot plaasboer
“Stille waters … diepe grond … onder draai die duiwels rond.” Ek vertaal hierdie stelling in die plaastaal: “Vloeiende waters…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Christelike literatuur, Gebaseer op ware persone en gebeure, Nie-fiksie, Stergradering: Prima SILWER, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal
Skrywer:Abie Pietersen
R 160.00 R 145.00
Verjaardagseuntjie
Verjaarsdagseuntjie is die eerste boek uit ʼn reeks van ses boekies. Die Verjaarsdag Seuntjie handel oor ʼn gesin wat sestien…
Geillustreerde kinderboek, Jeug- en kinderverhale, Kinderboek, Kleuterboek
Skrywer:Charmaine Ingram
R 120.00
Verlore gisters
VERLORE GISTERS: Die Kennis van Goed en Kwaad is die dryfveer van Verlore Gisters. In ons daaglikse keuses berus die…
eBoek
Misterie-novelle
Skrywer:Lynelle Clark
R 55.00 R 40.00
Verlore Verlede
‘n Twis oor ‘n landgoed in ‘n land wat in ‘n vryheidstryd gedompel word. ‘n Jong meisie en ‘n soldaat…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Drama, Intrige, Roman, Spanningsverhaal
Skrywer:Bets Koen
R 155.00 R 130.00
Verydelde drome
ʼn Skooldogter in haar matriekjaar op ʼn plattelandse dorp is vasgevang in ʼn wêreld waar haar ouers haar geen keuses…
ePub, Mobi, Sagteband
Liefdesverhaal, Roman
Skrywer:Leana van der Walt
R 150.00
Vrygespreek
VRYGESPREEK is ʼn bundel met 32 daaglikse oordenkings wat op Paulus se brief aan die Romeine gebaseer is. In teenstelling…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Christelike literatuur, Godsdienstig, Motiverend, Nie-fiksie
Skrywer:Eugene Pienaar
R 150.00
Vrykoop diamant
Mosambiek se blou strand is sinoniem met luilekker dae … totdat onheil toeslaan. Die blink klippies – die wortel van…
ePub, Mobi, Sagteband
Boek reeks, Drama, Intrige, Liefdesverhaal, Reeks, Spanningsverhaal, Top aanbeveling
Skrywer:Bets Koen
R 175.00 R 130.00
Waar bloed kruip
WAAR BLOED KRUIP Die verhaal speel gedeeltelik af tydens die Covid-19 Pandemie. Vyf moorde word gepleeg, op vyf verskillende plekke …
e-Boek, Mobi, Sagteband
Christelike ondertoon, Fiksie, Intrige, Misterie, Spannend, Spanningsverhaal, Speur- en moordverhaal, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling
Skrywer:Kobus Breyl
R 220.00
Wakanda, my liefste
Trauma dryf Anneri om haar dogtertjie, Mia wat oor ’n wysheid ver bo haar ouderdom beskik, by ’n sentrum in…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Liefdesverhaal, Roman
Skrywer:Ronél le Roux
R 180.00 R 160.00
Want klippe lieg
WANT KLIPPE LIEG Na sy pa se dood sukkel Wynand om sy pa se stories te onthou. Hy begin om…
eBoek, Mobi, Sagteband
Gebaseer op ware gebeure, Gebaseer op ware persone en gebeure, Kortverhaalbundel, Resensie, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensketse
Skrywer:Wynand Schoeman
R 180.00
Wenpaal
WENPAAL – Negatiewe omstandighede en negatiewe berigte is ‘n daaglikse verskynsel. Om daagliks daaraan blootgestel te word bied unieke uitdagings…
eBoek, Mobi, Sagteband
Christelike literatuur, Godsdienstig, Handleiding, Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie
Skrywer:Lukas Kruger
R 120.00
With love from Tekapo
With love from Tekapo: It is September 1939, in New Zealand. With the winter in its last throws and war…
eBoek, Mobi, Soft cover
Action and suspense, Based on true events, Highly recommended, Historical, Love story, Romance
Skrywer:Louis Rautenbach
R 200.00
Woorde ytie dyne
WOORDE YTIE DYNE: Gedigte en stories; ʼn ode aan Adam Small en ʼn liefwees gedig aan ʼn moeder. ‘n Aangrypende…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Digbundel, Essays, Poësie, Stergradering: Prima GOUD
Skrywer:Pierre Erasmus
R 140.00
Woordslag
Van ’n bosgod in Magoebaskloof tot by die desperate dae van die beleg van Leningrad; van ’n vreemde wese in…
ePub, Mobi, Sagteband
Kortverhaalbundel, Roman, Stergradering: Prima SILWER, Top aanbeveling
Skrywer:Bets Koen
R 155.00 R 145.00
Wraak se Angel
Na ’n vlugtog oor land en see in Tulpe vir Talina (boek 1), is daar vrede op die plaas waar…
ePub, Mobi, Sagteband
Boek reeks, Drama, Intrige, Reeks, Spanningsverhaal, Stergradering: Prima GOUD
Skrywer:Bets Koen
R 130.00 R 80.00