LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!
- Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
- VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
- MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
- AFLEWERING gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.
HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:
LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF
Mossievlug
Wanneer Cupido se pyltjie tref, is dit te laat om terug te draai op ʼn eensaampad, selfs al het die…
ePub, Mobi, Sagteband
Intrige, Liefdesverhaal, Roman, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling
Skrywer:Bets Koen
R 165.00 R 130.00
Moxie se pont
Moxie en sy pont – Gerhard vertel stories oor ‘n wye verskeidenheid onderwerpe, van sy bekende Oupa Moxie Dunn wat…
Mobi, Sagteband
Nie-fiksie
Skrywer:Gerhard van Deventer
R 200.00
My blue eye boy
MY BLUE EYE BOY – Leonita Loubser The shy girl meets the school’s jock. He plays for the first team…
Soft cover
Fiction, Love story, Romance
Skrywer:Leonita Lousher
R 160.00
My gebed vir ‘n boer – *NS
MY GEBED VIR ’N BOER – is ’n saamgestelde bundel van gebede, gedigte en skrywes deur verskeie burgers van Suid-Afrika,…
Sagteband
Bekende persoonlikhede, Digbundel, Godsdienstig, Kortverhale, Liefdadigheid
Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00
My Gebed vir ‘n Boer Twee
MY GEBED VIR ’n BOER TWEE is ’n liefdadigheidsprojek om fondse in te samel vir slagoffers van plaasaanvalle, om traumaberading…
Bekende persoonlikhede, Boek reeks, Christelike literatuur, Digbundel & Kortverhale, Essays, Gebaseer op ware persone en gebeure, Godsdienstig, Liefdadigheid, Motiverend, Novelle, Poësie, Reeks, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal
Skrywer:Verskeidenheid
R 240.00
My Inkleurboek / My Colouring Book
Hierdie boek bestaan uit die eerste drie stories uit ’n kort reeks van kinderhumor boeke in Afrikaanse en Engels. Nadat…
Sagteband, Soft cover
Geillustreerde kinderboek
Skrywer:Charmaine Ingram
R 130.00
My nommer is 4271
My nommer is 4271, maar wie is ek? Ek weet self nie meer nie. Hoe slim soos ons wetenskaplikes ook…
eBoek, Mobi, Sagteband
Aksie, Avontuur, Fiksie, Jeug/Tiener verhaal, Misterie, Spanningsverhaal, Wetenskapfiksie
Skrywer:Luandi Brand
R 190.00
My stukkende wynkan
My stukkende wynkan: Met my beheptheid met die dinge van die Here, het ek Christelike danse bloot as herlewing ervaar,…
e-Boek, Mobi, Sagteband
Christelike literatuur, Godsdienstig, Motiverend, Nie-fiksie, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal
Skrywer:Mavis Goliath
R 130.00
Nemesis
NEMESIS: Lina, Cato, Candice, Adela, Jenny en Rona het iets in gemeen. Hulle is almal deur mans verfoei, verneder en…
eBoek, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Avontuur, Drama, Roman
Skrywer:Malcolm de Roubaix
R 155.00
Nie alle vampires skitter nie
NIE ALLE VAPIRES SKITTER NIE – Wat sal jy doen as die onmoontlike gebeur? Drake se grootste wens is om…
ePub, Mobi, Sagteband
Jeug/Tiener verhaal
Skrywer:RIekie Greyling
R 140.00
Nog ‘n stomp op my vuur
In Nog ‘n stomp op my vuur word die gedigte in vier afdelings ingedeel, naamlik: Nadenking (14), Pleitbriewe en Skuldbriewe…
Sagteband
Aanbeveling, Digbundel, Poësie
Skrywer:Marius Nigrini
R 140.00
Nooit te laat nie
Dit is tragies dat die ‘herfstyd’ van die lewe onverwags in ‘wintertyd ‘kan verander en dan is dit te laat…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Avontuur, Liefdesverhaal, Roman
Skrywer:Babs Botha
R 140.00
Oktoberkind
Oktoberkind is Magdalie se hart en siel op papier, ʼn versameling gedigte wat ʼn geskrewe rekord is van wie ek…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Digbundel
Skrywer:Magdalie Grobler
R 150.00
On the edge of chaos
ON THE EDGE OF CHAOS Charl Hodges passed away in 2017 after battling cancer. This book is his biography, chronicling…
eBook, Mobi, Soft cover
adventure, Biography, Highly recommended, Motivational, Non-fiction
Skrywer:Charl Hodges
R 200.00
Onder die heilige koeie se stert
ONDER DIE HEILIGE KOEIE SE STERT: Maak seker jou hartklop is reg vir hierdie boek se lekkerlag! Na die publikasie…
eBoek, Mobi, Sagteband
Komedie, Kortverhaalbundel, Kortverhale, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Volwasse lektuur
Skrywer:Riaan Palmer
R 260.00
Onder die oppervlak
Die twee mans storm op mekaar af, land ʼn hou en mis dan weer. Buite dreun die weer soos ʼn…
Mobi, Sagteband
Drama, Fiksie, Intrige, Roman
Skrywer:Elizna Overgoor
R 170.00
Onder die stilte
ONDER DIE STILTE – Quinten Snyman Die digter publiseer hierdie bundel onder die naam CUBUS OMNIA. Die titel, Onder die…
Mobi, Sagteband
Digbundel, Stergradering: Prima GOUD
Skrywer:Quinten Snyman
R 150.00
Ontfrommel
ONTFROMMEL: Luitenant Danny Sadler inisieer ‘n artikel in die koerant, geskryf deur die bekende joernalis, Zena Swart. Die ontvoeringsaak kry…
Sagteband
Drama, Intrige, Resensie, Roman, Spanningsverhaal, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling
Skrywer:Elsabé Welman
R 230.00
Oomblikke in tyd
Oomblikke in tyd is ‘n digbundel waarin die digter ander se emosies en gevoelens in woorde vasvang – net soos…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Digbundel, Stergradering: Prima SILWER
Skrywer:Jeanita le Roux
R 230.00
Paaie deur die Karoo en ander stories
Paaie deur die Karoo en ander stories bevat beskrywings van Kobus en sy vrou se reise deur die Karoo en…
Sagteband
Aanbeveling, Essays, Gebaseer op ware persone en gebeure, Insiggewend, Nie-fiksie, Reisjoernaal, Selfpublikasie en bemarking, Storievertelling, Top aanbeveling
Skrywer:Kobus Breyl
R 180.00