LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!
- Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
- VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
- MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
- AFLEWERING gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.
HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:
LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF
Spieëlbuis
Spieëlbuis is die spreekbuis vir diegene wat met Bipolêre gemoedsversteuring saamleef. Dit is ’n versameling gedigte en prosa wat mense…
Sagteband
Digbundel, Insiggewend, Motiverend, Prosa- en digbundel, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensketse
Skrywer:Christa Kleynhans
R 190.00
Splinterwoorde
SPLINTERWOORDE Die skrywer nooi die leser uit om saam om die kombuistafel te kom sit, voor die brandende swart houtstoof…
eBoek, Mobi, Sagteband
Essays, Fiksie, Gebaseer op ware persone en gebeure, Novelle, Resensie, Stergradering: Prima GOUD, Storievertelling, Top aanbeveling, Ware lewensketse
Skrywer:Karel WIllemse
R 150.00
Stap saam na die ewigheid
Met STAP SAAM NA DIE EWIGHEID neem Anita Lemmer die lesers op ’n besonderse reis deur God se Woord wat…
eBoek, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Christelike literatuur, Godsdienstig, Handleiding, Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie
Skrywer:Anita Lemmer
R 175.00
Steppie lyk soos heuningwas
STEPPIE LYK SOOS HEUNINGWAS Op die plaas, op haar heuwel, het sy vir hom gewag om van die grens terug…
Mobi, Sagteband
Gebaseer op ware persone en gebeure, Roman, Stergradering: Prima GOUD
Skrywer:Nico Schamrel
R 170.00
Struggling stains
Struggling Stains is a captivating true story that narrates the journey of a young man who encountered a difficult phase…
eBook, Mobi, Soft cover
Adults only, Highly recommended, Motivational, Non-fiction, Star Grading: PRIMA GOLD, True life experience, True life story
Skrywer:Johannes C Wolfaardt
R 270.00
Susanini
’n Mens, nee ’n kind, kan net soveel verduur. Uiteindelike verlossing bevry haar van die seer in haar lyf en…
ePub, Mobi, Sagteband
Roman, Sensitiewe Onderwerp, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Volwasse literatuur
Skrywer:Bets Koen
R 130.00
Swanevlug
’n Weeshuis is tog ’n veilige hawe, so glo ons. Maar onder die dekmantel van normaliteit broei daar duiwelsdinge. Jong…
ePub, Mobi, Sagteband
Liefdesverhaal, Roman
Skrywer:Schönrad Stander
R 160.00
The kiss and beyond
THE KISS AND BEYOND: When man and woman are alone and intimate, the trappings of propriety are shed. The ever-present…
eBook, Mobi, Soft cover
Adults only, Explicit sexual content, Fiction, Highly recommended, Investing sexual behavior, Love stories
Skrywer:Malcolm de Roubaix
R 150.00
The new favourite patient
Synopsis: The New Favourite Patient Plot Overview Ellias Daniels, a high-ranking official in the Department of Education, has built his…
Mobi, Soft cover
Skrywer:Brandan Oelofse
R 180.00
The perfect storm
The Perfect Storm by Bernice Schilling is a compelling call to action for women trapped in unfulfilling relationships. In this eye-opening…
eBook, Mobi, Soft cover
Motivational, Non-fiction, Philosophical, True life experience
Skrywer:Bernice Schilling
R 160.00
The power of pink
The Power of Pink: A Story of Unspeakable Grace is a testimony to the boundless power of faith and divine intervention….
Soft cover
Motivational, Non-fiction, True life experience
Skrywer:Rosie Kotze
R 230.00
The times they are a changin
The times they are a changin Once upon a time; about a century ago, in the land of cosmology, the…
eBook, Mobi, Soft cover
Adult fantasy
Skrywer:Wilhelm van der Hover
R 170.00
Tinka se reis na Parys
Tinka is ‘n sprankelende kunstenares wat besluit om na ‘n liefdesteleurstelling vakansie te gaan hou in die wêreldstad, Parys. Sy…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Liefdesverhaal
Skrywer:Schönrad Stander
R 155.00
True self, true connections
TRUE SELF, TRUE CONNECTIONS: Their previous groundbreaking work on Emotional Intelligence was acclaimed by experts like Prof. Peter Salovey, Dean…
Soft cover
Star Grading: PRIMA GOLD
Skrywer:Dr. Ronél le Roux and Dr. Rina de Klerk-Weyer
R 350.00
Tulpe vir Talina
Chris Rossouw hoor asof soos gister die fluisterstem van sy jong korporaal in sy oorstuk. In sy geestesoog gee sy…
ePub, Mobi, Sagteband
Boek reeks, Drama, Intrige, Roman, Spanningsverhaal, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling
Skrywer:Bets Koen
R 130.00 R 80.00
Tussen stiltes
Tussen stiltes is daar dikwels roeringe, klanke. Die lewe wek wanklanke; dood, pyn, verwerping. Maar die lewe bring ook tussen…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Digbundel
Skrywer:Logan Adams
R 140.00
Uit hierdie Valkenburg
Ernest Loth se debuutbundel ontleen sy titel aan die openingsreël uit Ingrid Jonker se gedig, Ontvlugting. En dit is nie…
ePub, Mobi, Sagteband
Digbundel, Gebaseer op ware persone en gebeure, Stergradering: Prima GOUD
Skrywer:Ernest Loth
R 165.00
Unnotited Warriors
Unnoticed Warriors – Step into the heart of a government school and witness the extraordinary journey of everyday heroes –…
eBook, Mobi, Soft cover
Education, Non-fiction, Teaching / Teachers
Skrywer:Hilary Cupido
R 130.00
Vaal ver pad
HOE VER IS VER In die tyd van vinnige motors, treine en supersoniese vliegtuie kan ’n mens byna in ’n…
ePub, Mobi, Sagteband
Intrige, Liefdesverhaal, Novelle, Stergradering: Prima SILWER
Skrywer:Karel Nel
R 150.00
Van Hanekraai tot Briekaandraai
‘n Saamgestelde bundel met rubrieke oor jare geskryf vir verskeie tydskrifte, aangevul deur vertellings en ervarings uit my eie lewe….
Mobi, Sagteband
Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie, Rubrieke
Skrywer:Driekie Grobler
R 180.00