Eloise het ’n Diploma in Music Teater verwerf in 2006, waarna sy in menigte verhoog opvoerings van ons land se grootste Musiekblyspele gespeel het.
Sy het haar toolboks vergroot en gediversifiseer in alle aspekte van die vermaaklikheidsbedryf onder andere regie en skryfwerk.
Sy het ’n liefde vir kinders en hoe om hulle te vermaak, dus was die skryf van hierdie stories vir haar ‘’n uitdagings wat sy nog gedoen het, asook die ontwikkeling van ’n ander reeks, Kamma-kamma..
“My drie kinders se verbeelding is groot en om hulle aandag te hou by die nou is uitdagend, so toe skryf ek stories om hulle te inspireer om hul eie wêrelde te vergroot.”

Mimiekie

Mimiekie

R160.00eBook: R90.00

Die stories kan ook gelees word deur jong kinders, veral díe wat 'n liefde vir lees het.

Van 'n vis wat karate doen dwarsdeur tot die beste ry-ding beloof hierdie stories om jou verbeelding te prikkel en om jou baie lekker te laat verdwyn uit vandag se besige realiteit.

Mimiekie is ook in 'n 11 episode televisie reeks gemaak en is verkrygbaar op aanlyn platforms met akteurs Neels Clasen en Craig Morris.

More info →