Mimiekie

Mimiekie is 'n boek van 11 oorspronklike stories spesifiek geskryf op die oog om nuwe stories te kan lees met bedtyd.

Die stories kan ook gelees word deur jong kinders, veral díe wat 'n liefde vir lees het.

Van 'n vis wat karate doen dwarsdeur tot die beste ry-ding beloof hierdie stories om jou verbeelding te prikkel en om jou baie lekker te laat verdwyn uit vandag se besige realiteit.

Mimiekie is ook in 'n 11 episode televisie reeks gemaak en is verkrygbaar op aanlyn platforms met akteurs Neels Clasen en Craig Morris.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genres: Geillustreerde boek, Jeug- en kinderoeke, Kinderlektuur
Tags: Hoog aanbeveel, Illustrasies, Kinderboek, Stergrdering: Prima Silwer
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2022
Format: Sagteband / ePub / Mobi
Illustrator: Braam Botha
Rating:

List Price: R160.00
eBook Price: R90.00
Endorsements
'n Heel nuwe konsep - die illustrasies is verbeeldingryk en prikkel die kind se nuuskierigheid. Persoonlik kon ek nie ophou om daarna te staar nie. Die verhale is leersaam en interessant. 'n Kinderboek in wit- en swart? Ja, en dit slaag uitstekend! ELoise skryf met kundigheid en neem die kind se verbeelding gevange. Dit is 'n pragtige kinderboek - baie geluk Eloise.
– Karin Herselmann, dosent
Book Club Resources
Order Now
About the Author
Eloise Clasen

Eloise het ’n Diploma in Music Teater verwerf in 2006, waarna sy in menigte verhoog opvoerings van ons land se grootste Musiekblyspele gespeel het.
Sy het haar toolboks vergroot en gediversifiseer in alle aspekte van die vermaaklikheidsbedryf onder andere regie en skryfwerk.
Sy het ’n liefde vir kinders en hoe om hulle te vermaak, dus was die skryf van hierdie stories vir haar ‘’n uitdagings wat sy nog gedoen het, asook die ontwikkeling van ’n ander reeks, Kamma-kamma..
“My drie kinders se verbeelding is groot en om hulle aandag te hou by die nou is uitdagend, so toe skryf ek stories om hulle te inspireer om hul eie wêrelde te vergroot.”