Girlie

GIRLIE - Speelgoed is dikwels troosgoed.

Drienie mis haar mamma. Sy moet ’n item by die skoolkonsert lewer, maar sy is tog so skaam en word by die skool gespot.

Maar Drienie het ’n lappop, ’n troospop. Saam leer hulle die spottende skoolmaats 'n goeie les.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genres: Geillustreerde boek, Inspirerend, Jeug- en kinderoeke, Motiverend
Tags: Aanbeveling, Illustrasies, Inspirerend, Kinderboek
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2022
Format: Sagteband / ePub / eMobi
Rating:

List Price: R130.00
eBook Price: R50.00
Endorsements
'n Goeie les vir kinders wat met ander spot en 'n moet lees vir kleuters om meer begrip te kry oor spot.
– Karen Kilian
Order Now
About the Author
Bets Koen

As die skryfgogga eers gebyt het, raak 'n mens moeilik daarvan verlos.
Soveel skryfwerk lê geduldig en wag om gelees te word. Soveel gedagtes en idees broei om stories te word. Sommige idees het al in storievorm in tydskrifte verskyn, ander in altesaam 24 gesamentlike bundels. Eie bundels wat net eenvoudig gepubliseer moes word, is Oelie, die uiltjie (omnibus), Mosambiek belewenis en ander essays en Kepies op my kierie, 'n kortverhaalbundel. Ek werk tans ywerig aan die vierde bundel. Mag die stories voor die gryshare kom!

Bets Koen is ook 'n stigterslid van PEndit.za en het haarself bekwaam as 'n professionele teksversorger.

Sy het al verkseie benoemings ontvang vir haar skrywe.