
DIE DJIRRE SE VERFKWAS MAAK SO MOOI. In dialekte van mense eie aan Suid-Afrika vertel die digter van die hemel se stoor, die Here se tuin, van genade en naasteliefde.
Die sonsopkoms wanneer jy jou kop oor die rant lig en die donker na die anderkant toe druk. Dan vlug die nag na sy slaapplek. Die Here stort sy konfetti en seën so oor die aarde en jy kry sommer die reuk van die grond se parfuum.
Woorde ytie dyne is ’n versameling gedigte uit die pen van Pierre Erasmus.
About the Book
Details
Author: Pierre Erasmus
Genres: Digbundel, Essays, Hoog aanbeveling, Resensie, Stergradering: GOUD
Tags: Debuutdigbundel, Hoog aanbeveel, Resensie, Stergradering: Prima Goud
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2022
Format: Sagteband | ePub | Mobi
Length: 80 blaaie
Rating:
List Price: R140.00
eBook Price: R100.00
Genres: Digbundel, Essays, Hoog aanbeveling, Resensie, Stergradering: GOUD
Tags: Debuutdigbundel, Hoog aanbeveel, Resensie, Stergradering: Prima Goud
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2022
Format: Sagteband | ePub | Mobi
Length: 80 blaaie
Rating:
List Price: R140.00
eBook Price: R100.00
Endorsements
Lieflike gedigte en lekkerlees stories van doer ytie dyne. Enige leser sal die eenvoud waardeer waarmee Pierre Erasmus woorde vleg en lewe gee aan storievertelling.
Order Now
About the Author
Pierre Erasmus
Pierre Erasmus is ʼn boorling van Pretoria.
Na hy sy militêre diensplig by die lugmag voltooi het, het sy reis deur die lewe begin en bevind hy hom nou in Keimoes.
Pierre se liefde vir dig en stories neem vlerke en hy voltooi sy eerste digbundel, asook storievertellings, deur die aansporing van sy vriendin, Wilma van Schalkwyk.