Gideon

Van lafaard tot oorwinnaar. Die een oomblik kruip hy weg en die volgende oomblik lei hy ‘n onmoontlik klein weermag tot oorwinning.

Gideon het eerstehands beleef hoe God in die onmoontlike spesialiseer. Dit is vandag steeds die geval en die verhaal van Gideon wil vir ons wys dat God nooit verander nie. Hy doen steeds wonders deur gewone mense te gebruik.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genres: Christelike literatuur, Godsdiens, Inspirerend, Motiverend, Nie-fiksie
Tags: Aanbeveling, Christelike literatuur, Godsdiens, Inspirerend, Motiverend, Nie-fiksie
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2023
Format: Sagteband | eBoek | Mobi
Length: 55 bladsye
Rating:

List Price: R160.00
eBook Price: R100.00
Endorsements
Order Now