GEWAARBORGDE KWALITEIT BOEKE
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PGM-boeke: Professionele Geredigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.
[*] – dui aan dat die boek nie deur Ns. Skrywershuis hanteer is nie en ‘n onafhanklike publikasie is deur die skrywer.

ʼn Blom uit Pole: Wat sou sy dink? Hoe het sy gevoel? Het sy geweet dat alles tevergeefs was? Was...
ePub, Mobi, Sagteband
Gebaseer op ware persone en gebeure, Geskiedkundig, Nie-fiksie, Sensitiewe Onderwerp, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal
Skrywer:Louis Rautenbach
R 220.00

A candid story of one woman’s courage and tenacity to fight for her dream despite many challenges and life-altering tragedies. ...
ePub, Mobi, Sagteband
Highly recommended, Motivational, Non-fiction, True life experience, Uplifting
Skrywer:Jeni Smithies
R 180.00 R 150.00

Archie, die dapper hondjie kry ’n dapper basie. Archie het ’n gebrek. Hy word ’n siek seuntjie se beste maat....
ePub, Mobi, Sagteband
Avontuur, Geillustreerde kinderboek, Insiggewend, Jeug- en kinderverhale, Motiverend
Skrywer:Christa Lusse
R 150.00

BELOFTE VAN BESKERMING: Die God van Abraham, Isak en Jakob wat ons aanbid, word aan ons voorgehou as ʼn God...
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Christelike literatuur, Godsdienstig, Insiggewend, Motiverend
Skrywer:Deon Hoffman
R 200.00 R 185.00

Bettie en haar ma woon langs Towerland. Bettie gaan speel daagliks in Towerland en het baie pret. Natuurlik vat sy...
ePub, Mobi, Sagteband
Geillustreerde kinderboek, Jeug- en kinderverhale
Skrywer:Judy de Bruin
R 55.00

Tanya’s life was turned upside down when her son, Steve was attacked by renegades and she had to dig deep...
ePub, Mobi, Sagteband
Futuristic, Highly recommended
Skrywer:Lynelle Clark
R 180.00

Wanneer ‘n ervaring homself met woorde begin vorm en hy in sinne begin stap met ’n geïnspireerde skrywer se hartsnare...
Sagteband
Essays, Stergradering: Prima GOUD, Ware lewensketse
Skrywer:Marika du Toit-van Heerden
R 170.00

Dances with the devil takes you to a mafia lair in Sicily, Cosa Nostra country. The gangs appear out of...
ePub, Mobi, Sagteband
Action and suspense, Drama
Skrywer:Don Coetzee
R 160.00

Die Beloftemaker is ‘n kompakte wandelpad om weer jou geloof te herontdek, met Bybelaanhalings en gebede wat sal lei tot...
ePub, Mobi, Sagteband
Christelike literatuur
Skrywer:Johannita Orsmond
R 130.00

Van struggle en suffer kan jy die Griessels niks vertel nie. Myn-blaster Frik blaas alles op; as dit nie die...
ePub, Mobi, Sagteband
Boek reeks, Komedie, Roman, Stergradering: Prima SILWER
Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00

Tant Goedjie se no-name teeblare voorspel ’n warm Delilah, ’n matroos en sy boot, ’n pes soos pokkies, ’n engel...
ePub, Mobi, Sagteband
Komedie, Roman, Stergradering: Prima SILWER
Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00

Die Heilige Koeie se moe is ʼn bundel vol onheilige gedagtes. Dit vra waaroor moe die Heilige Koeie nou weer....
ePub, Mobi, Sagteband
Essays, Komedie, Stergradering: Prima GOUD
Skrywer:Riaan Palmer
R 155.00

DIE INKOMMER: Wanneer is die tyd ryp om aan jouself te dink en te vlug, wanneer is geweld genoeg en...
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Drama, Intrige, Liefdesverhaal, Roman, Spanningsverhaal
Skrywer:Jan Bonthuys
R 220.00

Kyk na die hemel daarbo. Hy is altyd daar, so wil ons glo. Die maan, ’n groot ronde bal Sal...
ePub, Mobi, Sagteband
Jeug- en kinderverhale, Top aanbeveling
Skrywer:Bets Koen
R 130.00

Die 34-jarige rooikopmatrone, Beverley Meyer, erf ’n fortuin en eiendom van haar vervreemde oom. Die mede-erfgenaam is ’n vreemdeling. Haar...
ePub, Mobi, Sagteband
Familie-drama, Roman
Skrywer:Judy de Bruin
R 140.00

“Maar wat as die waarheid uitkom, wat maak ons dan?” vra sy parmantig met een hand in die sy. “Laat...
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Liefdadigheid, Roman
Skrywer:Natasha Nilson
R 150.00

DIE TOORBOOM - Armand se vingers jeuk aanmekaar om klavier te speel, maar sy maats spot hom. En sy ma...
ePub, Mobi, Sagteband
Kleuterboek, Top aanbeveling
Skrywer:Bets Koen
R 110.00

Hierdie boek bied ’n modernisering van die bekendste sprokies en bring nuwe sienings van onsself, nuwe werklikhede en nuwe plekke....
ePub, Mobi, Sagteband
Geillustreerde kinderboek, Komedie, Satire
Skrywer:Ernest Loth
R 250.00

Karin en haar verloofde, Deon, is op pad na ’n troue op ’n wildsplaas, duskant haar geboortedorp, Oudsrus. Gedurende die...
ePub, Mobi, Sagteband
Liefdesverhaal, Roman
Skrywer:Karien de Wet Jacobs
R 170.00 R 150.00

“In jou kop is jou drome en jou stories; jou eie wêreld, ’n fantasie met verbeeldingsvlugte vol wonderwerke. Dit wat...
ePub, Mobi, Sagteband
Kortverhaalbundel, Kortverhale, Prys Benoeming, Roman, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling
Skrywer:Nico Schamrel
R 150.00