Simone Brits is ‘n doodgewone mens wat ander wil inspireer en motiveer met ‘n kort lewensverhaal van swaarkry, op-en-af oomblikke, die struikel- en val gevolg deur self-ontdekking.

Agter my masker

Agter my masker

R170.00eBook: R170.00

’n Dekade gevul met geheime, verlies en oorlewing op plekke waar ek dit die minste verwag het.

Ek het mense lief gehad wat my gebreek het. Ek het probeer ontsnap, maar sommige dinge volg jou, selfs in stilte. Hierdie dagboek is my stem en my bewys dat ek nog hier is.

Nie alles wat mooi lyk, is veilig nie. Maar iewers tussen die pyn en die stilte het ek geleer dat selfs ’n stukkende hart kan weer klop.

My waarheid, ’n reis deur donkerte, liefde en die onverwagte krag om aan te hou leef.

More info →