Agter my masker

Ek was net tien toe my lewe onherroeplik verander het. Wat volg is nie net my verhaal nie, dit is my waarheid.

’n Dekade gevul met geheime, verlies en oorlewing op plekke waar ek dit die minste verwag het.

Ek het mense lief gehad wat my gebreek het. Ek het probeer ontsnap, maar sommige dinge volg jou, selfs in stilte. Hierdie dagboek is my stem en my bewys dat ek nog hier is.

Nie alles wat mooi lyk, is veilig nie. Maar iewers tussen die pyn en die stilte het ek geleer dat selfs ’n stukkende hart kan weer klop.

My waarheid, ’n reis deur donkerte, liefde en die onverwagte krag om aan te hou leef.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genres: Inspirerend, Motiverend, Nie-fiksie, Ware lewensverhaal
Tags: Aanbeveling, Inspirerend, Motiverend, Nie-fiksie, Ware verhaal
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2026
ISBN: 9781049241043
List Price: R170.00
eBook Price: R170.00
Endorsements
Inspirerende en motiverende boek - 'n ware lewensverhaal wat lei tot self-ontdekking. Welgedaan aan die skrywer.
Order Now
About the Author
Simone Brits

Simone Brits is 'n doodgewone mens wat ander wil inspireer en motiveer met 'n kort lewensverhaal van swaarkry, op-en-af oomblikke, die struikel- en val gevolg deur self-ontdekking.