Gids vir die gelowige

Gids vir die gelowige is 'n handleiding vir gelowiges tydens 'n era van misleiding.

Bybelse waarhede word ondersoek, en belangrike vrae word beantwoord, soos bv. Waarom is ons hier en wat is ons taak op aarde?

Geestelike oorlogvoering is 'n belangrike onderwerp waarvan meeste gelowiges hopeloos te min weet. Die boek bevat kennis en strategie wat die gelowige bedags kan toepas in sy daaglikse soeke na lig in die donker.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genres: Christelike literatuur, Godsdiens, Inspirerend, Motiverend, Nie-fiksie
Tags: Christelike literatuur, Godsdiens, Hoog aanbeveel, Inspirerend, Nie-fiksie
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2022
Format: sagteband |ePub | Mobi
Rating:

List Price: R150.00
eBook Price: R60.00
Order Now
About the Author
Carl von Maltitz

Carl von Maltitz is 'n navorser en skrywer wat voorheen as konsultant gedien het vir internasionale organisasies soos Action Lesotho, University College Dublin en die Amerikaanse Vredeskorps.
As drietalige, wat Afrikaans, Engels en Sotho magtig is, het die verspreiding van die evangelie onder verskillende volke gelei na hierdie boek, 'n eenvoudige gids om God se Woord in ons lewens toe te pas.