Sidestoep stories

Elise Bishop het eers bekend geword op die voorblad van die Beeld en onlangs het haar boek Twee lewens weer die kollig oor haar geplaas.

Haar geliefde en immergewilde nostalgiese stories oor haar kinderjare in Graaff-Reinet (of Graaffernet) het talle lesers vermaak en bied historiese inligting oor die geskiedenis en gebeure van hierdie historiese dorp. Elise se sin vir humor kom ook kort-kort voor in haar vertellings en sy beeld die vele kleurvolle karakters uit met ewe goeie en intense beskrywings. Die fynste detail word neergepen en smaaklik vertel in die statige milieu waarin elke verhaal afspeel.

Hierdie memoirs-verhale is geskryf in die streektaal, Graafrikaans, ’n mengsel van Afrikaans en Engels soos dit in daardie tyd gepraat was. Lesers uit enige streek van Suid-Afrika sal hierdie prag verhale ook terdeë geniet.

GRAAFFERNET SIDESTOEP STORIES is deel van ons erfenis, ’n stukkie Africana wat gepas inskakel by die vieringe van Afrikaans Amptelik 100-vieringe 2025.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genres: : Memoirs-verhale, Geskiedkundig, Highly recommended, Hoog aanbeveling, Kultuur, Nie-fiksie, Nostalgiese stories, Stergradering: Prima Goud, Storievertelling, Top aanbeveling, Ware verhale
Tags: Geskiedkundig, Highly recommended, Hoog aanbeveel, Nie-fiksie, Stergradering: Prima Goud, Storievertelling, Ware feite, Ware verhaal
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2025
Format: Sagteband | e-Boek
Length: 178 bladsye
ISBN: 9781037066832
Rating:

List Price: R180.00
eBook Price: R180.00
Endorsements
Wat 'n wonderlike fonds - pragtige nostalgiese stories in soveel detail geskryf en 'n lus vir die geestesoog. Met hierdie vertellings dra Elise beslis by tot die literêre geskiedenis. Geluk, Elise. Beslis 'n boek wat enige leser móét besit!
Book Club Resources
Order Now
About the Author
Elise Bishop

Elise Bishop het eers bekend geword op die voorblad van die Beeld en onlangs het haar boek Twee lewens weer die kollig oor haar geplaas.
Haar geliefde en immergewilde nostalgiese stories oor haar kinderjare in Graaff-Reinet (of Graaffernet) het talle lesers vermaak en bied historiese inligting oor die geskiedenis en gebeure van hierdie historiese dorp.