X – die Kain simbool

Watter bonatuurlike gevolge het Kain se oorspronklike rebellie gehad, en wat was sy merk? Hoe pas Nimrod in die prent, en watter geestelike skuif het na die Toring van Babel se verwarring plaasgevind?

Wie is Apollo, en wat is sy verbintenis met gebeure in die laaste dae?

Indien ons uit 'n geloofsperspektief die eindtyd beter wil verstaan, maak dit sin om oorspronklike rebellie te bestudeer en 'n patroon vas te stel, soos die bose agenda van die vyand ontbloot word.

Deur ondersoek in te stel en die leidrade te volg, word dit duidelik waarom moderne simboliek en doelwitte die antieke weg van verwoesting volg; van dieselfde monumente tot 'n spesifieke fokus op die Nuwe Orde van die mensdom, en selfs die planeet Mars.

So word die gelowige gewaarsku teen spesifieke kenmerke, en kan ons die misleidende taktiek van die vyand herken.

About the Book
Details
Author:
Genres: Christelike literatuur, Godsdiens, Hoog aanbeveling, Inspirerend, Leersaam, Motiverend, Nie-fiksie, Opvoedkundig
Tags: Christelike literatuur, Godsdiens, Hoog aanbeveel, Inspirerend, Leersaam, Motiverend, Nie-fiksie
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2024
Format: Sagteband | e-Boek | Mobi
Length: 71 bladsye
ISBN: 9780796181107
Rating:

List Price: R140.00
eBook Price: R140.00
About the Author
Carl von Maltitz

Carl von Maltitz is 'n navorser en skrywer wat voorheen as konsultant gedien het vir internasionale organisasies soos Action Lesotho, University College Dublin en die Amerikaanse Vredeskorps.
As drietalige, wat Afrikaans, Engels en Sotho magtig is, het die verspreiding van die evangelie onder verskillende volke gelei na hierdie boek, 'n eenvoudige gids om God se Woord in ons lewens toe te pas.