LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!
- Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
- VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
- MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
- AFLEWERING gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.
HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:
LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF
Die Beloftemaker
Die Beloftemaker is ‘n kompakte wandelpad om weer jou geloof te herontdek, met Bybelaanhalings en gebede wat sal lei tot…
ePub, Mobi, Sagteband
Christelike literatuur
Skrywer:Johannita Orsmond
R 130.00
Die duiwel is in die detail
DIE DUIWEL IS IN DIE DETAIL: Marizka Coetzer het nie bekendstelling nodig nie. Daarvoor was daar genoeg skinderstories, opspraakwekkende koerantberigte…
e-Boek, Mobi, Sagteband
Bekende persoonlikhede, Biografie, Drama, Gebaseer op ware persone en gebeure, Nie-fiksie, Speur- en moordverhaal, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Volledige novelle, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal
Skrywer:Marizka Coetzer
R 300.00
Die geur van lemoene
DIE GEUR VAN LEMOENE Danila Mouton en haar seuntjie keer terug na sewe jaar in Engeland. Slegs deur epos onderhandeling,…
Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Fiksie, Intrige, Liefdesverhaal, Roman
Skrywer:Bets de Lang
R 195.00
Die Griesels van Poespasvlei (Deel 1)
Van struggle en suffer kan jy die Griessels niks vertel nie. Myn-blaster Frik blaas alles op; as dit nie die…
ePub, Mobi, Sagteband
Boek reeks, Komedie, Roman, Stergradering: Prima SILWER
Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00 R 110.00
Die Griesels van Poespasvlei (Deel 2)
Tant Goedjie se no-name teeblare voorspel ’n warm Delilah, ’n matroos en sy boot, ’n pes soos pokkies, ’n engel…
ePub, Mobi, Sagteband
Komedie, Roman, Stergradering: Prima SILWER
Skrywer:Nico Schamrel
R 140.00 R 110.00
Die heilige koeie se moe
Die Heilige Koeie se moe is ʼn bundel vol onheilige gedagtes. Dit vra waaroor moe die Heilige Koeie nou weer….
ePub, Mobi, Sagteband
Essays, Komedie, Stergradering: Prima GOUD
Skrywer:Riaan Palmer
R 180.00
Die Here woon ook in ons vallei
DIE HERE WOON OOK IN ONS VALLEI: Hierdie boek is geïnspireer deur die Heilige Gees. Al die wonderwerke en gebedsverhoring…
eBoek, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Christelike literatuur, Gebaseer op ware gebeure, Gebaseer op ware persone en gebeure, Godsdienstig, Insiggewend, Leersaam, Motiverend, Nie-fiksie, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal
Skrywer:Carl Lourens
R 200.00
Die kerk krisis
DIE KERK KRISIS: Is ons konsep van die term “kerk” Bybels? Sou die volgelinge van Jesus wat die eerste kerke…
eBoek, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Christelike literatuur, Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie
Skrywer:Carl von Maltitz
R 130.00
Die laaste Psalm
DIE LAASTE PSALM Niel was lank ‘n gereelde en gewilde student aan die “versklas”, my weeklikse gesprekke met digters oor…
eBoek, Mobi, Sagteband
Digbundel, Prys Benoeming
Skrywer:Niel van Aswegen
R 130.00
Die lewe – ‘n reis
DIE LEWE – ‘N REIS. Ek voel baie geëerd om hierdie flapteks vir Brenda te skryf. Ek het Brenda leer…
Roman, Volwasse literatuur, Ware lewensketse
Skrywer:Brenda van der Westhuizen
R 200.00
Die liefde wen
Die Liefde Wen bundel is ‘n versameling gedigte deur amateur-digters wat deelgeneem het aan die tweede LiefdeWen Digkompetisie in 2022….
eBoek, Mobi, Sagteband
Digbundel
Skrywer:Verskeidenheid digters
R 225.00
Die meisie met die pêreloorbel
As ‘n beskeie bydrae tot die Afrikaans 100 Feesjaar, is ’n Afrikaanse kortverhaal kompetisie vir die inwoners van die Oude…
Mobi, Sagteband
Fiksie, Kortverhaalbundel, Liefdesverhaal
Skrywer:Variety
R 180.00
Die nag toe die maan geval het
Kyk na die hemel daarbo. Hy is altyd daar, so wil ons glo. Die maan, ’n groot ronde bal Sal…
ePub, Mobi, Sagteband
Jeug- en kinderverhale, Top aanbeveling
Skrywer:Bets Koen
R 130.00
Die ontwerper se dogter
DIE ONTWERPER SE DOGTER Eendracht se twee opstalle lê aan die voet van die berg tussen Worcester en Wolseley. ‘n…
eBoek, Mobi, Sagteband
Familie-drama, Fiksie, Intrige, Liefdesverhaal, Misterie, Roman, Spanningsverhaal, Stergradering: Prima GOED, Top aanbeveling
Skrywer:Rheta van Schalkwyk
R 180.00
Die oord
Die 34-jarige rooikopmatrone, Beverley Meyer, erf ’n fortuin en eiendom van haar vervreemde oom. Die mede-erfgenaam is ’n vreemdeling. Haar…
ePub, Mobi, Sagteband
Familie-drama, Roman
Skrywer:Judy de Bruin
R 140.00
Die ooreenkoms
“Maar wat as die waarheid uitkom, wat maak ons dan?” vra sy parmantig met een hand in die sy. “Laat…
ePub, Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Liefdadigheid, Roman
Skrywer:Natasha Nilson
R 150.00
Die prinses in die glaskas
DIE PRINSES IN DIE GLASKAS: Prinses Tienkie is ‘n skattige klein meisietjie wie se lag mens herinner aan die gelui…
eBoek, Mobi, Sagteband
Kinderboek, Kleuterboek
Skrywer:Elana Alberts
R 150.00
Die skrif aan die muur
DIE SKRIF AAN DIE MUUR Is daar ‘n geheime verbintenis tussen tyd, afstand en profesie? Word kennis oor ‘n heilige…
Mobi, Sagteband
Aanbeveling, Christelike literatuur, Insiggewend, Motiverend, Nie-fiksie
Skrywer:Carl von Maltitz
R 160.00
Die stilte in my skree
DIE STILTE IN MY SKREE: Hierdie bundel is ’n diverse versameling van gedigte en kort stories wat verskillende emosies, uitdagings…
ePub, Mobi, Sagteband
Digbundel, Essays, Insiggewend, Motiverend, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensketse
Skrywer:Mardeen Tait
R 145.00
Die toorboom
DIE TOORBOOM – Armand se vingers jeuk aanmekaar om klavier te speel, maar sy maats spot hom. En sy ma…
ePub, Mobi, Sagteband
Kleuterboek, Top aanbeveling
Skrywer:Bets Koen
R 110.00 R 80.00