Die kerk krisis

Is ons konsep van die term

Hoe lyk die Nuwe Testament se model van die kerk en het ons oor tyd weggedryf van die ware kerk af? Wie is ons as gelowiges en wat is ons taak binne die kerkverband?

Waarom is profesie belangrik vir ons as gelowiges? Wie is Melgisedek, en waarom moet ons let op sy verhaal?

Hierdie vrae word beantwoord terwyl skrywer ontleed hoe hedendaagse gelowiges in die groter prent pas, waar die mens van koers af gegaan het, en hoe ons kan terugkeer na die waarheid en wil van God.

DIE KERK KRISIS vra vrae waarop so baie Christene antwoorde op soek.

Order Now!
About the Book
Details
Author:
Genres: Christelike literatuur, Godsdiens, Inspirerend, Motiverend, Nie-fiksie, Ster-gradering: PRIMA GOUD, Top aanbeveling
Tags: Christelike literatuur, Godsdiens, Inspirerend, Motiverend, Nie-fiksie, Stergradering: Prima Goud
Publisher: Ns. Skrywershuis
Publication Year: 2023
Format: Sagteband | eBoek | Mobi
Length: 61 blaaie
ISBN: 9780639766539
Rating:

List Price: R130.00
eBook Price: R70.00
Order Now
About the Author
Carl von Maltitz

Carl von Maltitz is 'n navorser en skrywer wat voorheen as konsultant gedien het vir internasionale organisasies soos Action Lesotho, University College Dublin en die Amerikaanse Vredeskorps.
As drietalige, wat Afrikaans, Engels en Sotho magtig is, het die verspreiding van die evangelie onder verskillende volke gelei na hierdie boek, 'n eenvoudige gids om God se Woord in ons lewens toe te pas.