Malcolm de Roubaix is ‘n afgetrede narkotiseur met doktorsgrade in Geneeskunde en Filosofie. Hy het 33 eweknie-geëvalueerde artikels geskryf, wat hoofsaaklik op bio-etiek fokus, en het ses boeke geskryf. Sy boek Hoop, Heling en Harmonie – Dink Nuut Oor Siekte en Genesing is in 2019 deur Penguin Random House SA uitgegee en het die gesogte Andrew Murray literêre prys gewen. Twee van sy boeke, A Journey into the Human Experience of Incurable Disease: From Hope to Healing,  en Reproductive Rights in the 21st Century: Procreation and Abortion is in 2023 deur Cambridge Scholars Publishers in die Verenigde Koninkryk gepubliseer. The Kiss en Nemesis verskyn in 2023 by Ns. Skrywershuis.

Malcolm het deur sy loopbaan verskeie rolle gespeel, waaronder dié van ‘n praktiserende algemene praktisyn en narkotiseur, navorser, voorsitter van ‘n navorsingsetiekkomitee, do-sent in Bio-etiek, en navorsingsgenoot by die Sentrum vir Toegepaste Etiek, Departement Filosofie, Universiteit Stellenbosch. Hy was ook ‘n suksesvolle eiendomsontwikkelaar.

Redemption

Redemption

R250.00eBook: R250.00

As the convoluted story unfolds, these characters' dark secrets are exposed. Their destinies are linked to one central character. Who is he, why and how?

Seven women are found naked, hands and feet tied, sexually abused, and strangled. Their deaths are also linked to this character. How and why?

Drawn together professionally and emotionally, Rick and Amy embark on a search for the truth and a journey of discovery and redemption, hoping to reclaim a sense of equilibrium and meaning in their lives.

But fate strikes again; Amy is abducted and taken to a remote Karoo farm. She has to pit her wits and guile against that of a serial killer in an ultimate game of survival.

More info →
Bemeester veroudering!

Bemeester veroudering!

R320.00eBook: R320.00

Met verwysing na historiese insigte en 'n wye verwysingsraamwerk, ondersoek dit die ontwikkeling van hedendaagse opvattings oor veroudering; die sosiologiese, sielkundige en fisiologiese prosesse van veroudering; ouderdomsverwante diskriminasie; finansiële aspekte van veroudering; die oënskynlike teenstrydigheid dat daar sowel welvaart as toenemende armoede in die verouderende bevolking is; onvanpaste seksuele uitdrukking by bejaardes; die idee van die Derde Leeftyd; en die strewe om die lewensduur van die mens te verleng. 'n Deeglike literatuuroorsig, die skrywer se persoonlike ervaring as ouer persoon en as mediese dokter wat oor vyf dekades strek, en die skrywer se kennis van etiek het bygedra tot hierdie toeganklike en insiggewende teks wat op 'n wye gehoor gemik is: enersyds gesondheidswerkers, versorgers, terapeute, etici en elke persoon wat ouer persone, professioneel en privaat, bystaan; andersyds elkeen wat worstel met die mees fundamentele bestaanskrisis, tewete veroudering. En dit is elkeen van ons.

More info →
Mind-Body Bliss

Mind-Body Bliss

R320.00eBook: R320.00

It makes sense to start early in life because we start ageing the moment we leave the womb! But it is never too late to change to a healthy lifestyle.

Most of our lives is controlled by automatic intuitions or habits. These may be good, bad, or neutral. My aim is to help you create sound, sustainable habits, and reshape bad habits into good ones to enhance a maintainable, healthy lifestyle.

The book is divided into eight focus areas: the relationship between mind and body; the art of living; diet, eating and drinking; sleeping; social interaction; sex, mind, and matter; brain health; and caring for the body.

The “small steps” notion is employed: altering one tiny habit, or constructing one positive habit, may seem inconsequential but the cumulative effect of many such changes is significant.

Hard scientific evidence supports my habits; I don’t cite specific research as this is not a textbook.

More info →
Nemesis

Nemesis

R155.00eBook: R155.00

Soos Nemesis, die Griekse godin van vergelding, help sy elkeen van hierdie vroue om op te staan en terug te veg, te neem wat hulle toekom. En die mans kry wat húlle toekom. Die verhaal ontwikkel rondom elke vrou se vergelding vir wat haar aangedoen is. Soms vereis goeie uitkomste selfs vennootskappe met slegte mense.

Chris het ‘n geheim. Sy is verantwoordelik vir die dood van haar eks, Thomas. Sy móét Andreas, haar vennoot en die man wat haar help heel het, vertel, maar vrees dat sy hom sal verloor.

Wie is die geheimsinnige James Sinclair en Omar Lebus? Is een van hulle ‘n voortvlugtige pedofiel? En waar pas die Kaapse mafiabaas Denys Alekseev en sy wulpse Katya in die prentjie? Wie is die Rooikop en wie is pastore Áncora de Salvació en Cornelio? Die leser moet kophou om die ineengevlegte intriges en ontknopings te volg.

Die ondertoon is by tye ernstig, verlig deur ligter oomblikke en onverwagte wendings.

Die poppe dans behoorlik in Nemesis!

More info →
The kiss and beyond

The kiss and beyond

R150.00eBook: R150.00

Why? To satisfy an inherent craving, nature has implanted in each of us. Sexual satisfaction is nature’s way of rewarding us for ensuring the species' survival, above all, through evolutionary adaptation. And that is what life is all about. As a voyeur, I observe my characters dispassionately. They do their own thing as literary characters tend to. They lust and love, they fret their hour upon life’s stage, they age, they die, then are heard no more. The rest is just one overarching trivial pursuit. Come to think of it, maybe the lust of lust is, in the greater scheme of things, just that, too. What, I ask, in all of this, if anything, is life's ultimate purpose? No, I am not a cynic. We are what we are, we strive for perfection – at least, some of us do – we live, we die. We cannot re-engineer humanity, try as we might.

This is what The Kiss and Beyond investigates.

LESERSINDRUK: https://www.litnet.co.za/the-kiss-and-beyond-deur-malcolm-de-roubaix-n-lesersindruk/

More info →